Pasgelaai

UJ-pryse 2016: Ena Jansen se dankwoord by die ontvangs van die 2016 UJ-prys

Ena Jansen Boeke en skrywers 2016-05-17

"Dat ek vanaand hierdie prys ontvang, beskou ek as ’n eerbetoon aan die vroue oor wie die boek gaan."

Resensie: die bome reusagtig soos ons was deur Hilda Smits

Alwyn Roux Resensies 2016-05-17

"Smits se bundel is voorwaar ʼn merkwaardige debuut wat beslis weer gelees sal word."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy

Hennie van Coller Resensies 2016-05-17

"Kyk jy dieper as die skedel, vind jy die mens; ondersoek jy verskynsels soos vigs, regstellende aksie of geweldsmisdade, is daar altyd 'n ondergrond waarteen jy dit as 't ware moet 'lees' en begryp, en kyk jy dieper as die oppervlak van hierdie roman, vind jy weggesteekte lae betenisse."

Einstein-kompetisie: Henry Janse van Rensburg

Henry Janse van Rensburg Einstein-kompetisie 2016-05-16

Henry is 'n finalejaar-MSc-student aan die Universiteit Stellenbosch. Sy fokusarea is fungusinfeksie in wingerde.

UJ-pryse 2016: Commendatio oor Roela Hattingh se Kamee

Frederick Botha Boeke en skrywers 2016-05-16

"Roela Hattingh se Kamee is nie net ʼn belangrike toevoeging tot die Afrikaanse kortverhaalskat nie, maar as welkome stem in die woestyn, ʼn waardige ontvanger van die UJ-debuutprys."

UJ-pryse 2016: Commendatio oor Ena Jansen se Soos familie

Marius Crous Boeke en skrywers 2016-05-16

"Plaaslik het veral die toekenning van pryse in ons mineure Afrikaanse letterkunde ... voorspelbaar geword. Is dit omdat daar net ’n paar bekende gekanoniseerde digters of romanskrywers is van wie verwag word dat hulle werk van bekroningswaardige gehalte kan lewer?"

Regsalmanak: Protes en brandstigting

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-05-16

"Suid-Afrika is die afgelope paar maande opnuut geruk deur talle voorvalle van vernietigende brandstigting wat die land miljarde rand uit die sak jaag."

Einstein-kompetisie: Karlien Barnard

Karlien Barnard Einstein-kompetisie 2016-05-16

Karlien is tans ʼn gesondheidswetenskap-doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Waar ander mense gril vir vlermuise is sy glad nie bang nie; inteendeel, sy is versot op hulle.

ATKV-Woordveertjies 2016: Oop vir inskrywings

LitNet ATKV-Portaal 2016-05-16

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag, 3 Junie 2016.

Einstein-kompetisie: Wynand Goosen

Wynand Goosen Einstein-kompetisie 2016-05-16

Wynand is in sy finale jaar van sy doktorsgraad. Gedurende sy studies het hy beduidende bydraes tot TB-navorsing in grootwild gelewer.

The 2016 Sunday Times Literary Awards shortlist has been announced

LitNet Books and writers 2016-05-16

"Jennifer Platt, the Sunday Times Books Editor, says the 2016 shortlist finalists represent 'books of quality, that take the temperature and pulse of the nation'."

Middeleeuse voortreflikheid

CM SêNet-briewe 2016-05-16

"'n Feitelose toegewyde bestudering van onsin  ..."

Die konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-05-16

"Met betrekking tot Luk. 23:43, het jy ’n moderne vertaling gekwoteer ..."

Twisgoed van die menigte

CM SêNet-briewe 2016-05-16

"Die uitnemende waarde van wetenskaplike bevindinge ..."

Die uitsig

Charl-Pierre Naudé Poësie 2016-05-16

"Die denker se droom was
die enkel en doelgerigte wêreldstroom,
iets soos die Ryn."

Einstein-kompetisie: Louw Claassens

Louw Claassens Einstein-kompetisie 2016-05-15

Louw Claassens is 'n doktorsgraadstudent in soölogie en entomologie aan Rhodes Universiteit.

Winnie Rust se dood dompel literêre gemeenskap in rou

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-05-13

"Die dood van die Wellingtonse skrywer Winnie Rust het die literêre gemeenskap in rou gedompel, sê Marga Stoffer, uitgewersbestuurder by NB-Uitgewers."

Christuskind

JMT Labuschagne Poësie 2016-05-13

"as ek maar net
soos jy ..."

Einstein-kompetisie: Anandi Bierman

Anandi Bierman Einstein-kompetisie 2016-05-13

Anandi Bierman is tans besig om die koringgenoom te deursoek vir die ontwykende weerstandsgene teen die koringluis.

LitNet: Jou Grabouw

LitNet Nuusbrief 2016-05-13

LitNet: Jou Grabouw

Top