Pasgelaai
Einstein-kompetisie: Gideon Wentink
2016-06-13Gideon is verbonde aan die Afrikasentrum vir Rampstudies van die NWU. Hy het sy voorgraadse studie in kommunikasie aan dieselfde universiteit behaal.
Einstein-kompetisie: Jacobus du Plooy
2016-06-13Jacobus is 'n honneursstudent in die Departement Moderne Vreemde Tale aan die Universiteit Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Noreth Muller-Kluits
2016-06-13Noreth het 'n groot passie vir hierdie tema, aangesien sy eerstehands gesien het hoe ouers en families met beperkte ondersteuning moes aanpas by gestremdheid.
Albert de Vos: "Ek is eintlik hééltemal onder die radar"
2016-06-11"Ek wou egter nie net vir myself sit en liedjies skryf nie en het toe die eerste album gemaak en maar gehoop dat dit by ore sal uitkom wat op my golflengte is."
Pos beskikbaar by LitNet: Assistent-inhoudsbestuurder
2016-06-10LitNet en LitNet Akademies benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistentinhoudsbestuurder om saam aan ons webwerf te bou. Sluitingsdatum: 30 Junie 2016
Boekbekendstelling: Gesprek sonder einde deur Chris van der Merwe
2016-06-10Lux Verbi nooi jou uit na 'n gesprek met Chris van der Merwe op 23 Junie 2016.
"Ek is nog hier ..." / In die hinderlaag (Deel I)
2016-06-10"'Hoe ver kan ’n hond in ’n bos in loop?' vra Gawie Kriel aan Jan die kameraman."
Boekbekendstelling: Amraal deur Marinda van Zyl
2016-06-10Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou uit na die boekbekendstelling van Amraal op 18 Junie 2016.
Dina Botha, koningin van die liefde
2016-06-09"Droom saam met my, Dina Botha se vyftigste Romanza het pas verskyn. Dit is vyftig Romanzas in tien jaar."
An Anglo thinks about Afrikaans
2016-06-09"We have so far failed as a nation to give meaning and respect to the constitutional recognition of our multilingual heritage."
Johann P Boshoff (1956–2016)
2016-06-09“Daar is twee dinge wat geen skrywer uit sy skrywes kan uithou nie – die skrywer se spiritualiteit en die skrywer se biografie.” – Johann P Boshoff
Book review: Burchell’s Travels by Susan Buchanan
2016-06-09"The publishers have made sure that they give pride of place to Burchell’s life and travels in a highly accessible tome that is as attractive as it is readable. They have ensured that a life of extraordinary experience, in art and science, is appropriately commemorated."
Die DA-opposisieparty is tjoepstil oor padslagate in baie munisipaliteite
2016-06-09"Augustus 16 is stemdag vir nuwe munisipale raadslede ..."
’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur
2016-06-09“’n Kans in Afrikaans!” daag hiermee die rektor van die US, prof Wim de Villiers, en/of die voorsitter van die US-raad, mnr George Steyn, uit tot ’n openbare TV-debat vóór die 22ste Junie se raadsvergadering.
Laurinda Hofmeyr sing splinternuwe opdrag-toonsetting by Hermanus se FynArts-fees
2016-06-09Tydens die middagete-konsert op 15 Junie in Hermanus word 'n nuwe toonsetting van Opperman se “Negester en Stedelig” vir die eerste keer deur Laurinda en haar span musikante uitgevoer.
