Pasgelaai

Mense se regte

Duitswester SêNet-briewe 2016-05-31

"Die konsep word verskillend verstaan op verskillende plekke en onder verskillende regeringsvorme ..."

Einstein-kompetisie: Pieter Muller

Pieter Muller Einstein-kompetisie 2016-05-30

Ons eerste inskrywing vanuit Nieu-Seeland! Pieter is ’n dosent aan die Universiteit Auckland se Skool vir Biologie en Wetenskap.

Einstein-kompetisie: Henriette van der Zwan

Henriette van der Zwan Einstein-kompetisie 2016-05-30

Henriette se projek fokus op lovebirds en is 'n wonderlike geleentheid om voëltelers in staat te stel om beter en meer wetenskaplik te teel.

Einstein-kompetisie: Deon du Plessis

Deon du Plessis Einstein-kompetisie 2016-05-30

Deon hoop dat sy navorsing ons begrip van taal sal uitbrei. Die uiteindelike doel hieragter is dat ons ingeligte besluite kan neem oor taalbeleid, veeltaligheid en algehele taalinklusiwiteit in openbare ruimtes.

Lesersindruk: Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie

Jaco Fouché Boeke en skrywers 2016-05-30

"Die verhaal van die moeder en die dogter is een wat uiteindelik tot almal spreek wat al ‘n droom as jongmens moes prysgee, om dan in groter volwassenheid te ontdek dat ons op aarde is ter wille van mekaar."

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-05-30

Leerders in graad 7: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes

Conrad Steenkamp Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-05-30

"Internasionale ervaring dui daarop dat universiteite ware meertaligheid kan handhaaf – maar slegs indien die situasie goed bestuur word."

The future of education and e-learning in South Africa – an interview

Brian Schreuder, Naomi Meyer Skole 2016-05-30

There are many challenges facing education in this country. Maybe technology could be a part of the solution. Read an interview with Brian Schreuder of the WCED.

Geliefde Afrikaanse romans I

LitNet Boeke en skrywers 2016-05-30

Lees die eerste en laaste sinne van geliefde Afrikaanse romans. 

Boekbespreking: My reis met Ingrid Winterbach en Vlakwater

Marietjie Lambrechts Seminare en essays 2016-05-30

"Winterbach neem jou as leser ... op reis deur tyd, ingrypende wêreldgebeure, religie, Westerse sowel as Oosterse filosofie, kunsbewegings, kunswerke, letterkunde, films en musiek na ongewone plekke en bestemmings."

Kennis van eerlikheid

CM SêNet-briewe 2016-05-30

"Dit is bekend dat baie dinge  ..."

Nico Carstens

Tiens SêNet-briewe 2016-05-30

"Een van die wêreld se grootste komponiste en speler van ligte musiek - en ons weet dit nie ..."

Einstein-kompetisie: Ilse du Preez

Ilse du Preez Einstein-kompetisie 2016-05-27

Ilse het haar doktorsgraad in 2014 verwerf, waartydens sy vele nominasies ontvang het, pryse gewen het en talle aanbiedinge by kongresse gelewer het. Sy is tans werksaam by die WNNR.

Video: Bettina Wyngaard se roman Slaafs word bekendgestel

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2016-05-27

Bettina Wyngaard se jongste boek, Slaafs, is onlangs in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bekendgestel. Elmari Rautenbach het met haar gesels.

Onderhoud: Ryk Hattingh oor Huilboek

Ryk Hattingh, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-05-27

"Ons moet revolusies eerder as vakansies beplan."

Opponerende standpunte oor waardigheidsdoding (eutanasie)

Handré Brand Menings 2016-05-27

Die gesprek rondom waardigheidsdoding betrek mediese sowel as moreel-etiese kwessies. Handré Brand bespreek 'n paar opponerende standpunte.

Intoxication as a defence in South African criminal law: A sober approach?

Rinda Botha, Marina van Rooyen Academic research 2016-05-27

"This article explores whether that legislation, the Criminal Law Amendment Act 1 of 1988, and in particular section 1, has been optimally formulated to provide a sober criminal law approach to intoxication as a defence."

The role of selected motivational factors and learning strategies in academic achievement of Economic and Management (EMS) education students

Louis van Staden Academic research 2016-05-27

"Academic support at higher education institutions should not be generic in nature, but subject specific, because specific terms, concepts and situations should be understood well."

Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Pirana

Rudie van Rensburg, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-05-27

"Ek vind my inspirasie soms uit die kleinste van  koerantberiggies."

Pasop vir die bose engel, maan ATKV-hoof

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-05-27

"Die ATKV werk dus skaamteloos vir Afrikaans, maar doen dit deur inklusief te wees en nie na die bose engel te luister nie."

Top