Pasgelaai

Ingeland teen die wêreld

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-06-27

"Ek staan verstom oor die reaksie van die stemmery op die mistige eilandjie aan die kus van Frankryk."

Global warming

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-06-27

"Earth is getting warmer,
Ice sheets begins to melt ..."

Jan, nou is ek verpletter

Varkspek SêNet-briewe 2016-06-27

"Jy sê die Here lees my gedagtes?"

Kraal

CM SêNet-briewe 2016-06-27

"Dit is glo groot ..."

Adam Small

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-06-27

"’n Groot gees het geval. ..."

PEN Afrikaans maak kapsie teen SAUK-sensuur

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-06-27

"PEN Afrikaans maak ten sterkste kapsie teen die sensuur en die magsmisbruik van binne  die staatsuitsaaier, die SAUK."

Einstein-kompetisie: Werner Brand

Werner Brand Einstein-kompetisie 2016-06-27

Werner studeer diereteling aan die Universiteit van Pretoria.

Adam Small kô hystoe

Michael le Cordeur In memoriam 2016-06-26

"Suid-Afrika en Afrikaans het een van sy grootste seuns verloor. Adam Small is dood. Lank lewe Adam. Lank lewe Afrikaans."

PEN Afrikaans: Huldeblyk aan Adam Small

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-06-25

"Sy afsterwe laat nie alleen 'n groot leemte nie, maar ontneem ons literêre toneel van 'n minsame, trotse figuur."

SA Akademie: Adam Small se skielike heengaan

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-06-25

"Sy oorlye is ’n groot verlies vir die Afrikaanse literêre en vir Afrikaans as taal."

ATKV: Adam Small is oorlede

LitNet ATKV-Portaal 2016-06-25

Dalk was dit die “bitter strewes” van ander wat hom so seergemaak het dat stilte sy enigste antwoord was, maar Adam Small was te alle tye “van die haat ontdaan”.

Einstein-kompetisie: Lucinda Sutton

Lucinda B Sutton Einstein-kompetisie 2016-06-24

Lucinda is ’n dosent by die Skool vir Kommunikasiestudies aan die Noordwes-Universiteit.

Einstein-kompetisie: Xandri Schoultz

Xandri Schoultz Einstein-kompetisie 2016-06-24

Xandri het in 2013 die S2A3-bronsmedalje vir die mees uitstaande meestersgraad in die wetenskapafdeling van die NMMU ontvang.

Einstein-kompetisie: Andri Schoonen

Andri Schoonen Einstein-kompetisie 2016-06-24

Andri geniet dit om met jong volwassenes in haar beroepsrigting te werk sodat hulle beter voorbereid sal wees vir wat na hul opleiding wag.

Einstein-kompetisie: Lizanne de Villiers

Lizanne de Villiers Einstein-kompetisie 2016-06-24

Lizanne is tans 'n voltydse meestersgraadstudent in natuurwetenskappe-onderwys met 'n fokus op inheemse kennis.

Einstein-kompetisie: Douw Bodenstein

Douw Bodenstein Einstein-kompetisie 2016-06-24

Douw is 'n omgewingswetenskaplike wat sy graad in omgewings- en biologiese wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit behaal het.

Einstein-kompetisie: Leané Meiring

Leané Meiring Einstein-kompetisie 2016-06-24

Ná die voltooiing van haar verhandeling aan die Universiteit van die Witwatersrand sal Leané een van die eerste geregistreerde dramaterapeute in die land wees.

Einstein-kompetisie: Monique Waso

Monique Waso Einstein-kompetisie 2016-06-24

Monique se navorsing handel oor reënwater as 'n alternatiewe varswaterbron en alternatiewe fekale indikators wat gebruik mag word om waterkwaliteit te monitor.

Einstein-kompetisie: Adri Meyer

Adri Meyer Einstein-kompetisie 2016-06-24

Adri het in 2014 haar meestersgraad in omgewingsreg aan die Universiteit Kaapstad voltooi.

LitNet: Jou boekprys

LitNet Nuusbrief 2016-06-24

LitNet: Jou boekprys

Top