Pasgelaai

inborsstorie

Waldemar Gouws Poësie 2016-06-01

"ek voel swak o roos ..."

Boekresensie: Stories van die kantlyn deur Theuns Stofberg

Org Potgieter Resensies 2016-06-01

"Stofberg skryf onderhoudend, ook oor die wel en wee van 'n Springboktoerspan, soos die gesukkel met die rooi taal in van die lande."

Die aanpassing van skolier na student: waarom party studente dit máák, maar ander sukkel

Louis van Staden, Estelle Kruger Onderhoude 2016-06-01

Daar word baie oor Suid-Afrikaanse universiteite gepraat: oor taal, transformasie, dekolonisasie, en kostes. Tussen als deur is daar studente wat net wil graad en werk kry. Maar wat as jy vroeg in jou studies al uitval? Louis van Staden gesels oor sy navorsing.

Die Burger Suidoosterfees 2017: Aansoeke vir feesproduksies

LitNet Feeste 2016-06-01

Die Burger se Suidoosterfees nooi alle kunstenaars en vervaardigers om hul feesinskrywings vir 2017 te stuur. Hier is nog inligting.

Einstein-kompetisie: Michelle van der Spuy

Michelle van der Spuy Einstein-kompetisie 2016-06-01

Michelle is die afgelope twee jaar 'n joernalis by Eikestadnuus en voltooi tans haar meesters in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Josua Loots

Josua Loots Einstein-kompetisie 2016-06-01

Josua werk by die Sentrum vir Menseregte, Universiteit van Pretoria. Hy bestuur gereeld navorsingsprojekte wat fokus op besigheid en menseregte vir verskeie organisasies, wat die Afrika-Unie en die Verenigde Nasies insluit. 

Onderhoud met Lente Louw oor Dido and Aeneas

Lente Louw, Naomi Meyer Musiek 2016-06-01

"Marí Borstlap se verhaal is hoogstens 'n voortsetting van Tate en Purcell se pogings tot 'vermensliking' van die verhaal, omdat dit die fyn lyn tussen liefde en waansin verken, maar eintlik gebruik sy net die teks en die musiek, en vertel 'n totaal nuwe storie daarmee."

Londen se “tin pan alley”

Stephen Fourie Musiek 2016-06-01

"Denmarkstraat naby die West End en teaterarea van Londen is aanvanklik gedurende die 17de eeu deur prins George van Denemarke ontwikkel. Sedert die 1950’s word die straat met Britse populêre musiek geassosieer."

Einstein-kompetisie: Reghard Brits

Reghard Brits Einstein-kompetisie 2016-05-31

Reghard is 'n senior lektor in die Departement Handelsreg aan die Universiteit van Pretoria. Sy navorsingsfokus is versekerde krediettransaksies en saaklike sekerheidsregte.

Ont-taling

Willa Boezak Seminare en essays 2016-05-31

"Nóú is die laaste kans om die drywers en medewerkers van onttaling te stop, anders gaan ons nageslag eendag in argiewe lees van die eens-bestaande Afrikaanse gemeenskap … as onttaaldes."

Albert Frost: "My soloprojek is gekompliseerd van aard"

Henry Cloete Musiek 2016-05-31

"Omdat die materiaal so divers is, het dit lank gevat om die regte prentjie in my kop te beraam."

Thieve: "As jy in ’n band is, moet jy gig"

Henry Cloete Musiek 2016-05-31

"Op die ou end het ons te veel materiaal gehad en was geforseer om die beste 13 liedjies te kies vir die album, wat nogal lekker was."

Leer oor argiewe en boekherstel

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-05-31

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied weer hul gewilde reeks kursusse en werkswinkels in die Paarl aan.

Einstein-kompetisie: Inge Snyman

Inge Snyman Einstein-kompetisie 2016-05-31

Inge se navorsing lê klem op die beskerming van biodiversiteit (meer spesifiek wilde diere) teen die aanslae van onwettige aktiwiteite. 

Programma juni 2016, Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

LitNet NeerlandiNet 2016-05-31

Hierbij de programmering voor de maand juni van het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.

Snert vir die binnekring

CM SêNet-briewe 2016-05-31

"Woorde is nog net van gewaande waarde ..."

Uit die mond van die suigeling

Duitswester SêNet-briewe 2016-05-31

"Ek lees anderdag 'n artikel oor 'n jong dogter ..."

Waar is hulle... Kan jy die voëls hoor?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-05-31

"Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier ..."

Uitnemende eerlikheid

CM SêNet-briewe 2016-05-31

"Die waardigheid van die mens ..."

Mense se regte

Duitswester SêNet-briewe 2016-05-31

"Die konsep word verskillend verstaan op verskillende plekke en onder verskillende regeringsvorme ..."

Top