Pasgelaai
Bekende in boekkringe nou deel van US Woordfees
2016-06-28Die US Woordfees het vandag aangekondig dat Elmari Rautenbach, ’n bekende in boek- en joernalistieke kringe, voortaan die US Woordfees se boekeprogram sal koördineer.
PEN Afrikaans: Stellingname rakende die taalbeleidswysigings aan die US, UP en Unisa
2016-06-28"Mag hierdie waterskeidende oomblik in ons geskiedenis die begin van nuwe alliansies en ’n breë demokratiese beweging vir verdraagsame meertaligheid en bemagtigende moedertaalonderrig wees."
Announcement: Soweto Literary Festival
2016-06-28"I say start a literary festival in one of the most famous places on the planet - Soweto. And I believe all races will come to Soweto for such a literary festival."
Die SABC het kanker, soos in die ou dae
2016-06-28"Die vraag wat regtig gevra moet word, is: Wie is dit wat Hlaudi Motsoeneng beskerm het en hom steeds beskerm?"
Taalraad: Vaarwel, Adam Small, vriend, mentor en gemeenskapsbouer
2016-06-28"Wat hom so besonders gemaak het, was die eenvoud waarmee hy die komplekse kon verwoord. Die slotwoord oor sy waarde vir die Afrikaanse taal en sy mense is nog lank nie geskryf nie."
Is die SAUK ons eie weergawe van Orwell se Ministry of Truth?
2016-06-28"Apartheid het langer aangehou as wat dit moes, omdat daar ’n punt gekom het waar mense die status quo aanvaar het, om watter rede ook al. Ons kan nie bekostig om die nuwe onderdrukking wat stadigaan kop uitsteek, ook te aanvaar nie."
Persverklaring: kykNET Silwerskermfees 2016, die kortfilms
2016-06-28"Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus in Kampsbaai gehou gaan word."
Woordeboeksamestellers
2016-06-28"Waar kry woordeboekmakers die mandaat om woordeboeke en -lyste saam te stel?"
Einstein-kompetisie: Nicolette Wright
2016-06-27Nicolette is deeltyds besig met 'n doktorsgraad wat fokus op verskeie aspekte van voorkoming van hondsdolheid in honde.
Einstein-kompetisie: Nico Smit
2016-06-27Nico, die skrywer van Kruis voor my uit, is tans in sy gemeentejaar om 'n dominee te word.
Einstein-kompetisie: Liana Jansen van Rensburg
2016-06-27Liana hoop om 'n meestersgraad in neurolinguistiek te voltooi, omdat sy graag wil weet wat in die brein gebeur wanneer mens taal gebruik.
Einstein-kompetisie: Mariëtte van Graan
2016-06-27Mariëtte doseer akademiese geletterdheid, maar haar hart en haar navorsing lê in die Afrikaanse letterkunde. Sy spook in die Noordwes-Universiteit se Skool vir Tale ... Vir nou.
Einstein-kompetisie: Fredrick Kotzé
2016-06-27Fredrick is tans besig met 'n MTh in sistematiese teologie. Hy studeer in Engels, maar leef en droom in Afrikaans.
Einstein-kompetisie: Jessica Rochefort
2016-06-27Jessica is 'n praktiserende plantpatoloog en werk vir 'n plantverbeteringsorganisasie.
Skrywer Wille Martin is oorlede
2016-06-27"Wille Martin is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede. Sy was 81."
Einstein-kompetisie: Charlotte Cilliers
2016-06-27Charlotte is ’n omgewingskonsultant en woon in Potchefstroom.
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2016
2016-06-27"Van 16 t/m 25 september 2016 wordt in Nederland en Vlaanderen voor de tweede keer de Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige romans in Nederlandse vertaling."
Brexit: Eers die babelas, dan die egskeiding
2016-06-27"Wel, hierdie week het ek inderdaad gekies om sowel Brits as Europees te bly, maar my keuse is ongelukkig deur die ander 52% verwerp. En miskien is dit hoekom die babelas vandag so pla, hoekom die Engelse son (gewoonlik so skugter!) my oë vanoggend so verblind het."
