Pasgelaai

Einstein-kompetisie: Jacobus Diener

Jacobus Diener Einstein-kompetisie 2016-06-14

Jacobus is 'n teoretiese kernfisikus wat probeer help om die binnekant van neutronsterre te verstaan.

Teaterresensie: A Voice I Cannot Silence

Maryke Roberts Teater 2016-06-14

"As teater die waghond van die massas is, kan mens net hoop dat hierdie toneelstuk se boodskap -  die verlengstuk van Paton se vergeefse boodskap en die versugtinge van soveel ander - een vir een mense se harte sal draai."

Die bok van Hilton

Louis Nell Fiksie 2016-06-14

"Elke aand was sy die life of the party, maak seker die manne drink baie shooters, want dis waar mens die meeste geld op maak, maar haar body shots was nie meer so gewild soos vroeër nie."

In the scheme of things

Charles Marais New writing 2016-06-14

"In the scheme of things
I cast small shadows ..."

Uit die argief: Agaat deur Marlene van Niekerk

Chris van der Merwe Argief 2016-06-14

Agaat vra wel van die leser inspanning, 'n langdurige konsentrasie, maar dit is ryklik die moeite werd. Dit is 'n monumentale werk, 'n tour de force.

Skedelkis

Anton Döckel Poësie 2016-06-14

" ...’n warrelstroom geklits
soos ’n melkweg agter my."

Stomdys

Jaco Fouché Fiksie 2016-06-14

"Waarin glo ons? Aarde. Waarin glo ons? Aarde. Terug Aarde toe, terug Aarde toe, terug Aarde toe."

’n Kans in Afrikaans: Willa Boezak en Danie Marais gesels op kykNET

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-14

kykNET het vir dr Willa Boezak en Danie Marais gisteraand genooi om te praat oor die “’n Kans in Afrikaans”-veldtog se verset teen die US se taalplanne.

LitNet Akademies-resensie-essay: Wat nou, Suid-Afrika? deur Theuns Eloff

Johann Rossouw Resensies 2016-06-14

"Wat taal betref, is die universele probleem dat baie ouers, asook politici en amptenare, die rol wat moedertaal speel in die kognitiewe ontwikkeling van kinders ontken. Deur die oorgang na Engels te vroeg en onbegeleid te maak, verwoes ons kinders se vermoë om werklik te kan leer en verstaan."

"Six degrees of Gerben Kamper": An exploration of cooperation networks in the Afrikaans theatre industry (2010–2015)

Burgert A Senekal Academic research 2016-06-14

"The current article follows these publications by analysing social networks in the contemporary Afrikaans theatre industry (2010–2015). Collaborations on theatre productions that were staged at three of the main Afrikaans cultural festivals, namely the Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn, Aardklop in Potchefstroom and Vryfees in Bloemfontein, are studied."

"Ses grade van Gerben Kamper": ’n Verkenning van samewerkingsnetwerke in die Afrikaanse toneelbedryf (2010–2015)

Burgert A Senekal LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-06-14

Burgert Senekal identifiseer Gerben Kamper en Sandra Prinsloo as die mees sentrale rolspelers in die hedendaagse Afrikaanse toneelbedryf.

Onteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?

Annelize Crosby Seminare en essays 2016-06-14

"Die wetsontwerp maak voorsiening vir die onteiening van eienaarskap teen vergoeding en nadat ‘n billike proses gevolg is. Dit bepaal nêrens dat persone summier uit hulle huise gesit kan word ... sonder ‘n hofbevel nie."

Boekresensies: Lemoenseisoen en Sjokoladesoene deur Kristel Loots

Juliana Coetzer Resensies 2016-06-14

"Kristel Loots kry dit reg om met haar liefdesromans ʼn mens weer in die genot van liefhê en die oorgawe aan die liefdesdaad te laat glo."

Geslagsgebaseerde misdade: hoekom nog steeds die dubbelstandaard?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-06-14

"In plaas daarvan dat ons ons seuns leer om nie te verkrag nie, leer ons ons dogters om hulle nie te laat verkrag nie."

Rommelstatus

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2016-06-14

"Ek lees van die ‘status’ ..."

Wetenskap en geloof

Panda SêNet-briewe 2016-06-14

"Danksy die wetenskap ..."

Regsalmanak: Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-06-14

"Die Kanadese bosbrande is die grootste en duurste ramp wat dié land in menseheugenis getref het. In die stad Fort McMurray, waar die brand ontstaan het, is 2 400 strukture – dit is ongeveer 10% van die stad – vernietig. Ruim 80 000 mense moes vir hul veiligheid vlug."

Einstein-kompetisie: Nina Müller van Velden

Nina Müller van Velden Einstein-kompetisie 2016-06-14

Nina het in 2014 'n MTh in Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch binne die program Gender, Gesondheid en Teologie voltooi.

Einstein-kompetisie: Giselle Botha

Giselle Botha Einstein-kompetisie 2016-06-14

"Die verlede is onlosmaaklik deel van ons taalerfenis, maar wat met die kennis van die verlede gedoen word, bepaal wat in die toekoms gebeur."

Boekresensie: 'n Vlerkslag van kleur deur Fransi Nieuwoudt

Nini Bennett-Moll Resensies 2016-06-13

"’n Vlerkslag van kleur is ‘n bevredigende en moedige bundel met die belofte van ’n volhoubare digterskap."  

Top