Pasgelaai
Einstein-kompetisie: Germarié Viljoen
2016-06-21Germarié is 'n navorser op die terrein van sakereg en omgewingsreg. Sy doseer geskiedenis van die Suid-Afrikaanse reg, wetsuitleg, staatsreg, sowel as sakereg op voor- en nagraadse vlak.
Einstein-kompetisie: Stephan Kistner
2016-06-20Stephan studeer tans in Stellenbosch. Hy is mal oor die oseaan en berge. Daarom is dit net gepas dat sy navorsing fokus op die see.
Einstein-kompetisie: Danell de Wet
2016-06-20Danell is ’n meestersstudent in erfenis- en kultuurtoerisme aan die Noordwes-Universiteit.
Einstein-kompetisie: Lize Swartz
2016-06-20Lize doen navorsing in ontwikkelingstudies aan die Erasmus-universiteit Rotterdam.
Einstein-kompetisie: Annica Steyn
2016-06-20Annica het hierdie jaar haar MSc in mikrobiologie verwerf. Sy is 'n diere- en natuurliefhebber wat hou van bordspeletjies, 'n goeie boek en kuier om die kampvuur.
In reaksie op Eusebius McKaiser: Spreektaal versus skryftaal
2016-06-20"Eusebius McKaiser kon dus gerus maar Afrikaans met sy natuurlike aksent gepraat het."
Einstein-kompetisie: Adriaan Jean Vermaas
2016-06-20Adriaan studeer regte aan Tilburg-universiteit in Nederland.
Eksodus
2016-06-20"... hierlangs strompel die dowwe skadu's
met kwalik iets
behalwe die pleitende lig
wat brand in hulle oë."
Book interview: Ultimate Pregnancy, Birth and Parenting Guide
2016-06-20"Find a trusted source of support and advice, always run everything by your heart, believe that you know best, because it is your baby ..."
Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 Junie 2016
2016-06-20"Soos jy sê, daar is 'n verskil tussen 'n 'geel perske' en 'n 'geelsperske' ..."
Einstein-kompetisie: Theunis Smit
2016-06-17Theunis is 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit van Pretoria en ‘n tegniese adviseur vir makadamiaboere in die Laeveld en KwaZulu-Natal.
Einstein-kompetisie: Chané Kruger
2016-06-17"Voedselwetenskap is 'n groot liefde by my, en nee, ons is nie sjefs nie!"
Einstein-kompetisie: Herman Kamper
2016-06-17Herman is 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit van Edinburgh, waar hy werk aan rekenaar-algoritmes wat probeer om outomaties die struktuur van taal vas te vang.
Orlando: meer as net ’n gay-aanval
2016-06-17"Het dit nie tyd geword dat ons ook met groter empatie met die gays in ons eie lewe omgaan nie?"
Het die Soweto-opstande iets te make met vandag se studenteprotesaksies?
2016-06-17"Wat Suid-Afrika se studenteprotesaksies betref, sou dit ... ʼn miskenning wees van groter stemme en bewegings reg oor die wêreld se direkte invloed op ons as ons maar net aanvaar dat die protesaksies ʼn nuwe weergawe is van wat in 1976 en daarna gebeur het."
