Pasgelaai

Einstein-kompetisie: Lizanne de Villiers

Lizanne de Villiers Einstein-kompetisie 2016-06-24

Lizanne is tans 'n voltydse meestersgraadstudent in natuurwetenskappe-onderwys met 'n fokus op inheemse kennis.

Einstein-kompetisie: Douw Bodenstein

Douw Bodenstein Einstein-kompetisie 2016-06-24

Douw is 'n omgewingswetenskaplike wat sy graad in omgewings- en biologiese wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit behaal het.

Einstein-kompetisie: Leané Meiring

Leané Meiring Einstein-kompetisie 2016-06-24

Ná die voltooiing van haar verhandeling aan die Universiteit van die Witwatersrand sal Leané een van die eerste geregistreerde dramaterapeute in die land wees.

Einstein-kompetisie: Monique Waso

Monique Waso Einstein-kompetisie 2016-06-24

Monique se navorsing handel oor reënwater as 'n alternatiewe varswaterbron en alternatiewe fekale indikators wat gebruik mag word om waterkwaliteit te monitor.

Einstein-kompetisie: Adri Meyer

Adri Meyer Einstein-kompetisie 2016-06-24

Adri het in 2014 haar meestersgraad in omgewingsreg aan die Universiteit Kaapstad voltooi.

LitNet: Jou boekprys

LitNet Nuusbrief 2016-06-24

LitNet: Jou boekprys

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-persverklaring: Reaksie op die US, UP en UNISA se taalbeleid

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-06-24

"Die SA Akademie wat hom al meer as 'n eeu beywer vir die belange van Afrikaans op alle vlakke van die samelewing betreur die implikasie van die besluite van UNISA, Universiteit van Stellenbosch en die Universiteit van Pretoria."

Rommel

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-06-24

"Oral lê vullis rond,
Die natuur lyk ongesond ..."

#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-24

Die Gelyke Kanse-veldtog sal hom verder beywer vir die gelyke beregtiging van Afrikaans en Engels op die US-kampus.

Duisternis 2016

CM SêNet-briewe 2016-06-24

"Met versinsels as leidrade ..."

Die ouderling

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-06-24

"Ywerig doen hy sy werk, sonder om te kla ..."

Vaders van lyding

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-06-24

"Ons seuns het die afgelope naweek my soos ’n vreemdeling in ons huis en hul lewens laat voel  ..."

Foto's: Media24 Boeke Literêre Pryse se wenners word aangekondig

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2016-06-23

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2016 is Woensdagaand by die Momo-galery in Kaapstad aangekondig.

Einstein-kompetisie: Metha-Miré Viljoen

Metha-Miré Viljoen Einstein-kompetisie 2016-06-23

Metha-Miré is tans ’n meestersstudent aan die Universiteit van Pretoria en ondersoek kulinêre letterkunde in Afrikaans.

Einstein-kompetisie: Wynand van Jaarsveld

Wynand van Jaarsveld Einstein-kompetisie 2016-06-23

Wynand het ’n passie vir natuurlewe en biologie en het daarom besluit om sy graad in molekulêre biologie en biotegnologie te doen.

Lag

Lizette Fiksie 2016-06-23

"'Jy kan maar met Jos trou,' sê haar ma, 'die man lag maklik.'"

Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-06-23

"Daarby is dit doenbaar en heeltemal redelik om almal se belange by die US te akkommodeer.  ʼn Voorvereiste hier is dat die taalbeleid met alle belanghebbers onderhandel word, eerder as om dit met ʼn administratiewe proses af te dwing."

ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria

LitNet ATKV-Portaal 2016-06-23

“Die nuus oor Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria is nie goeie nuus nie, maar hoe hanteer ons dit vorentoe?” – Japie Gouws

Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig - en 'n onreg

Johann Rossouw Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-23

"Die besluite teen Afrikaans as onderrigmedium deur die rade van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit Stellenbosch op 22 Junie 2016 moet in die geskiedenis opgeteken word, om ’n hele paar sonderlinge redes."

Kristel Loots: Liefde nie net vir jong bloed nie

Kristel Loots, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2016-06-23

"Kristel glo dat die muse en verbeelding tweelingsusters is."

Top