Pasgelaai
LitNet Akademies se Einstein-kompetisie: nie so maklik as wat dit dalk lyk nie
2016-06-02"Pascal het eenkeer vir iemand ekskuus gevra vir 'n lang brief, want hy het nie tyd gehad om 'n korte te skryf nie. Wanneer die teiken net 130 karakters is, raak dit nogal lastig."
Regsalmanak: Die Groot Krokodil se swanesang
2016-06-02"Regters Selikowitz en Foxcroft het in hul uitspraak van 1 Junie 1999 – vandeesweek 17 jaar gelede – Botha se appèl gehandhaaf. In ‘n besonder lang uitspraak het die hof beslis dat die WVK ‘n statutêre skepping was wat geen inherente magte – buiten dié wat die Wet aan hom verleen het – geniet het nie."
Huis Horison soek 'n koördineerder vir die gewilde kermisboekestalletjie
2016-06-02"Ons nooi mense wat graag iets vir die gemeenskap as vrywilliger wil doen en twee keer per jaar hom- of haarself met boeke wil omring."
Verstandige geduld
2016-06-02"Dit help nie om vies te raak vir mense wat nie kan besef dat hulle deel van die natuur is nie ..."
Einstein-kompetisie: 100 Afrikaanse Einsteins
2016-06-01100 inskrywings vir die Einstein-kompetisie het tot dusver op LitNet verskyn. Hier is 'n lys van al die inskrywings wat gedurende Mei ontvang is.
Einstein-kompetisie: Tobi Louw
2016-06-01"Nes 'n mikroskoop verskaf wiskunde 'n blik op die wonderlike wêreld wat van ons sintuie versteek is."
Filmresensie: Sing Street
2016-06-01"Hierdie pragtige, bittersoet verhaal hoort op die kyklys van elke toegewyde fliekvlooi."
Boekresensie: Stories van die kantlyn deur Theuns Stofberg
2016-06-01"Stofberg skryf onderhoudend, ook oor die wel en wee van 'n Springboktoerspan, soos die gesukkel met die rooi taal in van die lande."
Die aanpassing van skolier na student: waarom party studente dit máák, maar ander sukkel
2016-06-01Daar word baie oor Suid-Afrikaanse universiteite gepraat: oor taal, transformasie, dekolonisasie, en kostes. Tussen als deur is daar studente wat net wil graad en werk kry. Maar wat as jy vroeg in jou studies al uitval? Louis van Staden gesels oor sy navorsing.
Die Burger Suidoosterfees 2017: Aansoeke vir feesproduksies
2016-06-01Die Burger se Suidoosterfees nooi alle kunstenaars en vervaardigers om hul feesinskrywings vir 2017 te stuur. Hier is nog inligting.
Einstein-kompetisie: Michelle van der Spuy
2016-06-01Michelle is die afgelope twee jaar 'n joernalis by Eikestadnuus en voltooi tans haar meesters in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Josua Loots
2016-06-01Josua werk by die Sentrum vir Menseregte, Universiteit van Pretoria. Hy bestuur gereeld navorsingsprojekte wat fokus op besigheid en menseregte vir verskeie organisasies, wat die Afrika-Unie en die Verenigde Nasies insluit.
Onderhoud met Lente Louw oor Dido and Aeneas
2016-06-01"Marí Borstlap se verhaal is hoogstens 'n voortsetting van Tate en Purcell se pogings tot 'vermensliking' van die verhaal, omdat dit die fyn lyn tussen liefde en waansin verken, maar eintlik gebruik sy net die teks en die musiek, en vertel 'n totaal nuwe storie daarmee."
Londen se “tin pan alley”
2016-06-01"Denmarkstraat naby die West End en teaterarea van Londen is aanvanklik gedurende die 17de eeu deur prins George van Denemarke ontwikkel. Sedert die 1950’s word die straat met Britse populêre musiek geassosieer."
Einstein-kompetisie: Reghard Brits
2016-05-31Reghard is 'n senior lektor in die Departement Handelsreg aan die Universiteit van Pretoria. Sy navorsingsfokus is versekerde krediettransaksies en saaklike sekerheidsregte.
Ont-taling
2016-05-31"Nóú is die laaste kans om die drywers en medewerkers van onttaling te stop, anders gaan ons nageslag eendag in argiewe lees van die eens-bestaande Afrikaanse gemeenskap … as onttaaldes."
Albert Frost: "My soloprojek is gekompliseerd van aard"
2016-05-31"Omdat die materiaal so divers is, het dit lank gevat om die regte prentjie in my kop te beraam."
Thieve: "As jy in ’n band is, moet jy gig"
2016-05-31"Op die ou end het ons te veel materiaal gehad en was geforseer om die beste 13 liedjies te kies vir die album, wat nogal lekker was."
