Pasgelaai

Adam Small: Michael le Cordeur deel spesiale foto's

Michael le Cordeur In memoriam 2016-06-30

"Hy was inderdaad een van die drie grotes. Hy was my mentor."

Luister, luister en doen

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-06-30

"Afrikaans was die gemene deler, verder was die groep uiteenlopend en opsetlik inklusief van ras, geslag, ouderdom en beroep."

Adam Small – só onthou ek een van ons grootste digters

Ellen Botha In memoriam 2016-06-30

"Met hartseer, maar met groot dankbaarheid neem ons afskeid van jou."

Boekresensie: Submerged deur Louis Wiid

Maryke Roberts Resensies 2016-06-30

"Die boek het ’n goeie balans tussen persoonlike verhoudings, aksie, bedrog en teleurstelling en hou jou aandag vasgevang. Al die nodige elemente is daar – tot die skoonheid met die lang bene en smeulende oë."

Onderhoud: Jaco Botha oor nuwe skryfwerk

Jaco Botha, Naomi Meyer Onderhoude 2016-06-30

"Ek dink ek was nog altyd in my hart 'n ontdekkingsreisiger. Nuwe skryfwerk bied die potensiaal om nuwe maniere van dink en voel na vore te bring. Ek glo in 'n literêre tradisie van evolusie."

"Ek is nog hier ..." / In die hinderlaag (Deel II)

Jaco Botha Fiksie 2016-06-30

"Hy sien op die radiowekker langs die bed dat dit 02:22 is, kyk in die vertrek rond, op soek na sy selfoon. Hy sal sy vrou moet kontak, haar laat weet dat hy eers later tuis sal wees, dis die bedagsame ding om te doen."

Regsalmanak: Die onstuitbare BMW

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-06-30

"Daar is in die spindokterbedryf ‘n gesegde dat enige nuus goeie nuus is. Met ander woorde: of jy negatiewe of positiewe publisiteit kry, maak nie regtig saak nie: publisiteit is publisiteit."

Twisgereed

CM SêNet-briewe 2016-06-30

"Diegene met so 'n bietjie kennis van primitiwiteite ..."

Die tong - The tongue

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-06-30

"Die tong is 'n mes ..."

Die seisoene

Tiens SêNet-briewe 2016-06-30

"

"Dis winter en dis koud ..."

 

Vertel jou storie | Tell your story | Balisa ibali lakho

Izak de Vries PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-06-29

Op Dinsdag 28 Junie is twee LAPA-skrywers se storie gebruik om as ’n inspirasie te dien vir ander om ook stories te vertel, ongeag ras, geslag, geloof of ekonomiese agtergrond.

African Library: Witch Girl by Tanvi Bush

LitNet Books and writers 2016-06-29

"Narrated in a style initially resembling that of the typical adventure tale or the traditional “rollicking yarn” (but with several intriguing twists), Witch Girl is a novel that darkens as it moves along into the sinister aspects of a modernising African society."

Slaap

Marthé McLoud Poësie 2016-06-29

"Snags slaap ek en my man
soos Racheltjie de Beer
en haar boetie ..."

Oorskietwoorde

Alida Marais Poësie 2016-06-29

"al was daar dyns’rige dae ..."

Windpomp

Deborah Steinmair Fiksie 2016-06-29

"Agter die huis weeklaag die verroeste windpomp ..."

My wens vir jou

Colette Pretorius Poësie 2016-06-29

"mag jou son vir altyd skyn
mag daar geitjies teen jou mure woon ..."

Lig

Martie Swanepoel Fiksie 2016-06-29

"Die blougrys eier het swart spikkels. Sy vou dit versigtig in haar hande toe. Dis yskoud. Die malgaswyfie het ook nie teruggekom nie."

Die kind is nog jonger: Interview with Jim Neversink

Jim Neversink, Naomi Meyer Lifestyle and entertainment 2016-06-29

On Ingrid Jonker: "I really felt her despair and wanted to fight alongside her ..."

Onderhoud: Emile Minnie oor sy optrede by Simonsig se winterkonsertreeks

Emile Minnie, Naomi Meyer Musiek 2016-06-29

Simonsig bied binnekort 'n winterkonsertreeks aan. Emile Minnie, sanger en musikant, vertel van sy optrede op 1 Julie 2016 by dié wynplaas.

Filmresensie: Money Monster

Suzette Myburgh Film 2016-06-29

"Money Monster is in ’n kategorie wat ek intelligente aksieflieks noem."

Top