Pasgelaai

Einstein-kompetisie: Fredre Hattingh

Fredre Hattingh Einstein-kompetisie 2016-07-22

Fredre is ’n dosent by die Tshwane Universiteit vir Tegnologie.

Einstein-kompetisie: Veronica van der Schyff

Veronica van der Schyff Einstein-kompetisie 2016-07-22

Veronica was deel van 'n navorsingspan na eilande in die Indiese Oseaan. Daar het sy korale versamel.

Einstein-kompetisie: Daniel du Plessis

Daniel du Plessis Einstein-kompetisie 2016-07-22

Daniel studeer regte aan die Universiteit van Pretoria.

Van Calvinisme tot Romantiek: Die invloed van die Bybel op die skrywerskap van Hennie Aucamp

Lina Spies LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-07-22

"Nie die Woord nie, maar die woord het vir Hennie Aucamp die lewe leefbaar gemaak."

Persvrystelling: SA Akademie verwelkom hofuitspraak oor UV

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-22

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n dringende beroep op UV-owerhede om die hofuitspraak ernstig op te neem en deeglik te besin oor die UV se pad vorentoe waarin veeltaligheid met 'n plek vir Afrikaans 'n rol speel."

Onwerklike drama

CM SêNet-briewe 2016-07-22

"Niemand sal ooit weet  ..."

Die dood

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-07-22

"Hy is soos ’n dief,
Kom wanneer jy hom die minste verwag ..."

Kô lat ons sing Adam Small

Jean Oosthuizen In memoriam 2016-07-21

"Small se huldigingsgeleentheid is gekenmerk deur gelag, sang en dans. 'Laat dié vermoë vir jou ʼn skild word teen die bitterheid,' skryf hy voor in sy digbundel Kitaar my kruis wat hy opgedra het aan Jannie wat alreeds lag."

LitNet: Jou skoenlapper

LitNet Nuusbrief 2016-07-21

LitNet: Jou skoenlapper

Persvrystelling: "ʼn Kans in Afrikaans!" praat met die US-bestuur oor taalbemagtiging

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-21

"Tydens 'n gesprek vandeesweek tussen 'n bruin afvaardiging van 'n Kans in Afrikaans! en die US-bestuur is ooreengekom dat Afrikaans gelyke status met Engels sal geniet en dat Afrikaanse studente, veral dié uit arm, bruin gemeenskappe, nie deur die nuwe taalbeleid benadeel sal word nie."

kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente

LitNet kykNET Portaal 2016-07-21

Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend. 

Einstein-kompetisie: Christi Kruger

Christi Kruger Einstein-kompetisie 2016-07-21

Christi voltooi haar doktorsgraad in antropologie aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Einstein-kompetisie: Catherine Schenck

Catherine Schenck Einstein-kompetisie 2016-07-21

Catherine is 'n meestersgraadstudent in argeologie.

Einstein-kompetisie: Annelize Daniels

Annelize Daniels Einstein-kompetisie 2016-07-21

Annelize is 'n professionele verpleegkundige en gee tans klas by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie.

Einstein-kompetisie: Selna Cornelius

Selna Cornelius Einstein-kompetisie 2016-07-21

Selna doen haar meestersgraad in stads- en streekbeplanning.

Einstein-kompetisie: Carien Smith

Carien Smith Einstein-kompetisie 2016-07-21

Carien is ’n skrywer en 'n honneursstudent aan die Universiteit van Fort Hare.

Einstein-kompetisie: Mionè Pieters

Mionè Pieters Einstein-kompetisie 2016-07-21

Mionè is kreatief, mal en altyd honger vir inligting en navorsing.

Einstein-kompetisie: Marco Delport

Marco Delport Einstein-kompetisie 2016-07-21

Marco is ’n meganiese-ingenieurswese-student (honneurs) by die Noordwes-Universiteit.

Einstein-kompetisie: Elcke du Plessis

Elcke du Plessis Einstein-kompetisie 2016-07-21

Elcke hoop om deur haar navorsing by te dra tot sosiale geregtigheid en vooruitgang in Suid-Afrika.

Willens en wetens skaamteloos

CM SêNet-briewe 2016-07-21

" 'n Menigte wat graag van hulle laat hoor ..."

Top