Pasgelaai

Filmresensie: Youth

Suzette Myburgh Film 2016-07-26

"Net soos met The Great Beauty dra Sorrentino sy boodskap oor met betowerende, enigmatiese tonele wat vervloei tussen werklikheid en die irreële."

Esther Peeren, Spui25: "(On)zichtbare bedienden in Upstairs, Downstairs"

Esther Peeren NeerlandiNet 2016-07-26

"Bedienden worden vaak aangeduid als verdwijnende of spectrale lichamen, duidend op hun gelijktijdige aanwezigheid als bediende en afwezigheid als persoon: een bediende staat altijd klaar voor het geval ze nodig is, maar wordt tot op dat moment geacht als het ware in het behang te verdwijnen."

Vir wie gat djy vote? Dis ie net jou biesigheid ie!?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2016-07-26

"Soms voel it o’s wiet ie hoe om die freedom wat o’s nou het te negotiate ie wan o’s wiet ie hoe nie. O’s het mos nog net altyd geken om in chains te wies."

Boekresensie: All the way to an independent Namibia deur Dirk Mudge

Marinus Wiechers Resensies 2016-07-26

"Dirk Mudge se outobiografie gaan oor vredeskeppende prosesse en oor menslike eienskappe van ideale, besieling en geloof. So beskou, is die boek tydloos."

Hawelose kind

Bevan Boggenpoel SêNet-briewe 2016-07-26

"Hulle noem my bergie,
Weens my gestalte."

Stompsinnige vasberadenheid

CM SêNet-briewe 2016-07-26

"Toentertyd is onkunde met aaklighede soos brandstapels afgedwing ..."

Antwoord op Angus se twee stukkies kommentaar onderaan my brief van 14 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2016-07-26

"Jy sê jy verstaan nie wat ek met ‘verkeerde woord’ bedoel nie ..."

Hlaudi vs die SAUK-8

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-07-26

"Die enigste manier waarop persvryheid beskerm kan word, is om die waghonde tande te gee."

Teaterresensie: The Inconvenience of Wings by die Baxterteater

Maryke Roberts Teater 2016-07-26

"Die uiterstes van een mens se gemoed gaan jou verstand te bowe en die hopeloosheid van die situasie laat jou magteloos."

Boekresensie: Hartbreker deur Cecilia Steyn

Henriëtte Loubser Resensies 2016-07-26

"Iemand het eendag gesê daar is niks so opwindend, maar tog ook so dramaties, soos jong liefde nie.  En met haar Tienerharte-reeks en spesifiek dan nou met Hartbreker kry Cecilia Steyn dit reg om hierdie belangrike fase in die lewe van jongmense met deernis, begrip en groot sukses uit te beeld."

Regsalmanak: Private vervolging weens dobbelskuld

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-07-26

"Mnr Botha het aansienlike dobbelverliese gely en deur die loop van die aand het hy 'n dobbelskuld van R105 000 opgebou."

Smoke break

Marthé McLoud Poësie 2016-07-25

"soos die langsame inaseming
van ‘n sigaret se rook ..."

Skemeraand oor Jonkershoek

C Shaw Poësie 2016-07-25

"o hoogste, hoogste pieke ..."

Einstein-kompetisie: Danelle van Zyl-Hermann

Danelle van Zyl-Hermann Einstein-kompetisie 2016-07-25

Danelle is 'n sosiale historikus en nadoktorale navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Mike Ford

Mike Ford Einstein-kompetisie 2016-07-25

Mike woon in New York en begin in 2016 met 'n PhD in geskiedkundige musiekwetenskap by Columbia-universiteit.

Einstein-kompetisie: Maryke Fouché

Maryke Fouché Einstein-kompetisie 2016-07-25

Maryke wil verstaan hoekom mense optree soos hulle optree en glo dat navorsing hierdie nuuskierigheid kan tevrede stel. 

Einstein-kompetisie: Wimpie Wasserman

Wimpie Wasserman Einstein-kompetisie 2016-07-25

Wimpie is 'n predikant by 'n NG-gemeente, Rant en Dal Prisma.

Einstein-kompetisie: Cornelis Muller

Cornelis Muller Einstein-kompetisie 2016-07-25

Cornelis is 'n nadoktorale navorsingsgenoot verbonde aan die Internasionale Studies-groep by die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Riaan van de Venter

Riaan van de Venter Einstein-kompetisie 2016-07-25

Riaan is 'n assistentdosent in radiografie aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.

Einstein-kompetisie: Magdeleen Cilliers

Magdeleen Cilliers Einstein-kompetisie 2016-07-25

Magdeleen wil as molekulêre bioloog graag 'n bydrae tot beter voedselsekerheid lewer.   

Top