Pasgelaai

Einstein-kompetisie: Jan-Ben Rothmann

Jan-Ben Rothmann Einstein-kompetisie 2016-07-25

Jan-Ben stel belang in die Afrikaanse letterkunde – veral die wyse waarop dit identiteit en kultuur aansny.

Einstein-kompetisie: Barend van der Merwe

Barend van der Merwe Einstein-kompetisie 2016-07-25

Barend werk by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronneagentskap.

Einstein-kompetisie: Elzanne Coetzee

Elzanne Coetzee Einstein-kompetisie 2016-07-25

Elzanne studeer in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Laurette Joubert

Laurette Joubert Einstein-kompetisie 2016-07-25

Laurette is tans besig met haar BSc (Hons) in fisiese antropologie aan die Universiteit van Pretoria. 

Einstein-kompetisie: Amanda van Wyk

Amanda van Wyk Einstein-kompetisie 2016-07-25

Amanda is 'n werknemer van die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir die afgelope 12 jaar.

Lewendige lewe

CM SêNet-briewe 2016-07-25

"Dit is maklik om te bepaal wat feite is ..."

Antwoord op Jan Rap se skrywe van 19 deser

Angus SêNet-briewe 2016-07-25

"Dit is so dat as die Taalkommissie ʼn spelreël sou verander, dan moet almal so skryf ..."

Mense agter boeke: Jaco Botha gesels met Suzette Kotzé-Myburgh – vryskutredigeerder, -vertaler en -proefleser

Suzette Myburgh, Jaco Botha Boeke en skrywers 2016-07-25

"’n Eerste weergawe is nie ’n manuskrip nie, dis maar net die begin daarvan."

Voor die hand liggend

CM SêNet-briewe 2016-07-24

Alle woordverkopers behoort te weet ..."

Klagtes en malligheid

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-07-24

"Vanoggend vertel die sosiale blaaie dat ons gewone sterflinge die ander wat kronies kla en negatief is moet vermy ..."

Baie duur

CM SêNet-briewe 2016-07-24

"Die woord "onsterflik" is te koop ..."

Skep van verwagtings

Reusedwerg SêNet-briewe 2016-07-24

"Ek luister nou die oggend op RSG na die besprekingsprogram van me Francis ..."

Teacher motivation as the intertwining of social capital, teacher goals and applicable motivational theories

Hettie van der Merwe Academic research 2016-07-22

"This article focuses on teacher motivation as an intertwining of social capital, teacher goals and applicable motivational theories."

From Calvinism to Romanticism: The influence of the Bible on the oeuvre of Hennie Aucamp

Lina Spies Academic research 2016-07-22

"Hennie Aucamp’s prose, especially his stories about the connectedness of people to the environment and culture of the Stormberge, was influenced by the Bible. Aucamp’s break with Calvinism was, however, needed in order for his authorship to develop fully and to become so versatile."

Einstein-kompetisie: Annari van Rensburg

Annari van Rensburg Einstein-kompetisie 2016-07-22

Annari voltooi haar meestersgraad in kardiologie aan die Universiteit Stellenbosch.

Onderwysermotivering as ’n verweefdheid van sosiale kapitaal met onderwyserdoelwitte en toepaslike motiveringsteorieë

Hettie van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-07-22

"Hierdie artikel fokus op hoe die faktore wat aan onderwysermotivering ten grondslag lê, as ’n verweefdheid van sosiale kapitaal met onderwyserdoelwitte en toepaslike motiveringsteorieë verstaan kan word."

'n Onderhoud oor die SBA se Brugboumentorskapprojek

Jan Mouton, Nelmari Kemp, Naomi Meyer Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2016-07-22

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bou taalbrûe. Te midde van taaldebatte by Suid-Afrikaanse universiteite, is die SBA besig om voort te gaan met projekte om jongmense deur middel van taal te bemagtig. 

Persverklaring: Jan Heunis bedank as 'n lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-07-22

"Ek het vandag mnr George Steyn, die Voorsitter van die Raad van die Universiteit van Stellenbosch, meegedeel dat ek as 'n lid van die Raad bedank. Ek bly aan as President van die Konvokasie."

Persvrystelling: Reaksie op die Vrystaatse Hooggeregshof se uitspraak

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-07-22

"Die Taalraad vertrou dat die hofuitspraak tot groter insig in die waarde van moedertaalonderrig sal lei en so kalmte oor die taalbeleidskwessie aan universiteite tot gevolg sal hê."

Einstein-kompetisie: Laurinda Cecilia van Tonder

Laurinda Cecilia van Tonder Einstein-kompetisie 2016-07-22

Laurinda is tans besig met 'n magistergraad in toegepaste linguistiek en doseer deeltyds.

Top