Pasgelaai
Einstein-kompetisie: Fredrick Kotzé
2016-06-27Fredrick is tans besig met 'n MTh in sistematiese teologie. Hy studeer in Engels, maar leef en droom in Afrikaans.
Einstein-kompetisie: Jessica Rochefort
2016-06-27Jessica is 'n praktiserende plantpatoloog en werk vir 'n plantverbeteringsorganisasie.
Skrywer Wille Martin is oorlede
2016-06-27"Wille Martin is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede. Sy was 81."
Einstein-kompetisie: Charlotte Cilliers
2016-06-27Charlotte is ’n omgewingskonsultant en woon in Potchefstroom.
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2016
2016-06-27"Van 16 t/m 25 september 2016 wordt in Nederland en Vlaanderen voor de tweede keer de Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die aandacht wil vragen voor Afrikaanstalige romans in Nederlandse vertaling."
Brexit: Eers die babelas, dan die egskeiding
2016-06-27"Wel, hierdie week het ek inderdaad gekies om sowel Brits as Europees te bly, maar my keuse is ongelukkig deur die ander 52% verwerp. En miskien is dit hoekom die babelas vandag so pla, hoekom die Engelse son (gewoonlik so skugter!) my oë vanoggend so verblind het."
Ingeland teen die wêreld
2016-06-27"Ek staan verstom oor die reaksie van die stemmery op die mistige eilandjie aan die kus van Frankryk."
PEN Afrikaans maak kapsie teen SAUK-sensuur
2016-06-27"PEN Afrikaans maak ten sterkste kapsie teen die sensuur en die magsmisbruik van binne die staatsuitsaaier, die SAUK."
Einstein-kompetisie: Werner Brand
2016-06-27Werner studeer diereteling aan die Universiteit van Pretoria.
Adam Small kô hystoe
2016-06-26"Suid-Afrika en Afrikaans het een van sy grootste seuns verloor. Adam Small is dood. Lank lewe Adam. Lank lewe Afrikaans."
PEN Afrikaans: Huldeblyk aan Adam Small
2016-06-25"Sy afsterwe laat nie alleen 'n groot leemte nie, maar ontneem ons literêre toneel van 'n minsame, trotse figuur."
SA Akademie: Adam Small se skielike heengaan
2016-06-25"Sy oorlye is ’n groot verlies vir die Afrikaanse literêre en vir Afrikaans as taal."
ATKV: Adam Small is oorlede
2016-06-25Dalk was dit die “bitter strewes” van ander wat hom so seergemaak het dat stilte sy enigste antwoord was, maar Adam Small was te alle tye “van die haat ontdaan”.
Einstein-kompetisie: Lucinda Sutton
2016-06-24Lucinda is ’n dosent by die Skool vir Kommunikasiestudies aan die Noordwes-Universiteit.
Einstein-kompetisie: Xandri Schoultz
2016-06-24Xandri het in 2013 die S2A3-bronsmedalje vir die mees uitstaande meestersgraad in die wetenskapafdeling van die NMMU ontvang.
Einstein-kompetisie: Andri Schoonen
2016-06-24Andri geniet dit om met jong volwassenes in haar beroepsrigting te werk sodat hulle beter voorbereid sal wees vir wat na hul opleiding wag.
