Pasgelaai

Die liefde is opaak

CM SêNet-briewe 2016-07-11

"Die preke van liefde met woorde van die verlede ..."

Daar's feetjies in my bos

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-07-11

"Gisteraand, tot die uitbundige genot van die kennisse en vriende en familie ..."

Vonnisbespreking: Turquand en estoppel: voëls van eenderse vere?

Marianne Lombard, Christiaan Swart LitNet Akademies (Regte) 2016-07-11

"Die uitspraak versuim voorts om ’n duidelike onderskeid te tref tussen die leerstuk van estoppel en die Turquand-reël. Vanuit ’n bewysregtelike oogpunt is hierdie onderskeid van kardinale belang."

Verkeerd geleer

CM SêNet-briewe 2016-07-11

"Die armsaliges wat aanspraak maak op eienskappe en fasiliteite ..."

Die ruimtetuig Juno en dr Japie van Zyl se toeligting

Panda SêNet-briewe 2016-07-11

"Die ruimtetuig Juno wat op 5 Augustus 2011 deur NASA vanaf Cape Canaveral gelanseer is ..."

Eietydse respek

CM SêNet-briewe 2016-07-11

"Dit blyk nie nodig te wees om ..."

Boekresensie: Robbie se broer se roer en ander jagstories deur Pienkes du Plessis

Gerrie van Eeden Resensies 2016-07-10

"Die rede waarom die stories so lekker lees, is Du Plessis se skryfstyl."

Verwaande gewaande goedheid

CM SêNet-briewe 2016-07-08

"Toegewy aan die leringe van die knorkoppe van die verlede ..."

Ongedierte in my karretjie

Varkspek SêNet-briewe 2016-07-08

"So 'n ruk terug maak ek die Uno se enjinkap oop waar hy onder sy afdak staan ..."

LitNet: Jou verlede

LitNet Nuusbrief 2016-07-07

LitNet: Jou verlede

Can yesterday become better? In conversation with Jörn Rüsen on dealing with a problematic past

Bernard Lategan Academic research 2016-07-07

"Historical understanding inevitably leads to action – the past thus becomes what he calls 'handlungszielkompatibel', that is, guiding one’s actions in a goal-oriented way."

Kan gister beter word? In gesprek met Jörn Rüsen oor die verwerking van ’n troebel verlede

Bernard Lategan LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-07-07

"Hoe sou aan so ’n verlede ’n toekoms geskenk kon word? Die eintlike taak van historiese herinnering het skaars begin."

Winnie Rust (1939–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-07

"Winnie was ’n voorvrou. Van Wellington, spesifiek. Bolandse Boereadel ..." Winnie Rust se volledige ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou beskikbaar.

Video: Karin Brynard gesels met Irna van Zyl oor Tuisland

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2016-07-07

Karin Brynard se jongste boek, Tuisland, is onlangs in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bekendgestel. Irna van Zyl het met haar gesels.

Kurator-pos beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-07-07

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van Kurator.

Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van 1795 deur Dan Sleigh

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-07

1795 deur Dan Sleigh word 9 Julie in die Kasteel die Goeie Hoop bekendgestel.

Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van Hy kom met die skoenlappers deur Valda Jansen

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-07-07

Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers word 19 Julie by The Book Lounge bekendgestel.

Grysberg, Geelberg, Groenberg

Handré Brand Seminare en essays 2016-07-07

"Die hoofdoel met die Devonvallei-grondvullingsprojek is om  ’n 'groenberg' so spoedig as moontlik beskikbaar te stel waarop ’n diversiteit gesonde en natuurlike plante kan  floreer."

die dood van god, deel II

Koos Kombuis Poësie 2016-07-07

"Hier haal ons ons medaljes af
En skink saam met U 'n glasie wyn
Op die broederskap van pyn"

die dood van god, deel I

Koos Kombuis Poësie 2016-07-07

"Soos Siembamba, so lê hy daar
Gelate in die sloot
Tussen twyfel en herinnering."

Top