breekgoed breek goed
mensdom is dom
van verveel is daar veel
en geld geld
en tog
is die geheel
deur Hom
geheel en al
geheel
0breekgoed breek goed
mensdom is dom
van verveel is daar veel
en geld geld
en tog
is die geheel
deur Hom
geheel en al
geheel
0