Adriaan van Dis, Spui25: Sophia in Het beloofde land

  • 0

Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam. Sy het ’n aantal vriende en kollega’s gevra om op Vrydagoggend deel te neem aan ‘n simposium by die akademies-kulturele ruimte Spui25. Elkeen het ongeveer 10 minute lank oor ’n onderwerp gepraat wat verband hou met Ena se belangstelling in die uitbeelding van huisbediendes in die literatuur.

Adriaan van Dis (foto: Elize Zorgman)

Adriaan van Dis het die sewe kort lesings van die simposium in Spui 25 afgesluit met ’n voorlesing oor Sophie uit sy boek Het beloofde land.

Hierdie bladsye 7 tot 13 (hier onder, direk ná die boonste Powerpoint-skyfie) is geneem uit die tweede druk wat in Desember 1990 by Meulenhoff verskyn het.

Hieronder is Adriaan van Dis se voorlesing by die geleentheid:


 

adriaanvandisvoorlees3

Adriaan van Dis is op hierdie foto te sien met Francis Magxa, die vrou wat model gestaan het vir Sophie en wat hy jare later in verband met sy dokumentêre TV-program Van Dis in Afrika (2010) gaan besoek het in die Oos-Kaap.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top