Pasgelaai

Roomyskar

oester SêNet-briewe 2016-05-25

"Ek is onlosmaaklik deel van 'n stelsel wat kon beleef hoe die geklingel van 'n ou afgeleefde Volkswagen Kombi kon klink."

Duskant die vreesgrens

CM SêNet-briewe 2016-05-25

"Dit is net lewendes wat intelligent kan wees ..."

Balans tussen "regte" en verpligtinge

Jaco Fourie SêNet-briewe 2016-05-25

"Die Suid Afrikaanse “buzz” woord deesdae is “regte” ..."

Interview: Why were the schools burnt down?

Anonymous, Hans Pienaar Opinion 2016-05-25

The vandalising of close to 30 schools through arson and other means in Vuwani from late in April to early May left the nation puzzled. Hans Pienaar spoke to a resident who prefers to remain anonymous, as he fears for his safety.

Near-death experiences: a critical analysis of out-of-body perceptions during cardiac arrest

Pieter F Craffert Academic research 2016-05-24

"At this stage the conclusion seems inevitable that NDEs during cardiac arrest do not confirm that consciousness can exist or function independently of an embodied brain."

Nabydood-ervarings: ’n kritiese ontleding van buiteliggaamlike waarnemings tydens hartstilstand

Pieter F Craffert LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2016-05-24

"Die aanspraak dat betroubare waarnemings onafhanklik van enige breinfunksies die aannames van moderne neuronavorsers bevraagteken en tegelyk die tradisionele siening van ’n 'siel' bevestig, berus op beweerde 'feite' en 'bewyse' wat op hierdie stadium nie die toets van kritiek kan deurstaan nie."

Boekbekendstelling: Pirana deur Rudie van Rensburg

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-05-24

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se Pirana - op Donderdag 26 Mei 2016 by die Dros, Willowbridge in Bellville (18:00 vir 18:30).

Boekbekendstelling: ek. frankryk. 246 dae. deur Olivia Loots

LitNet Boeke en skrywers 2016-05-24

Jy word genooi na die bekendstelling van Olivia Loots se boek ek. frankryk. 246 dae. op Donderdag 26 Mei by Alliance Française, Rivierstraat 99 (h/v De Kock), Sunnyside, Pretoria om 18:00 vir 18:30.

 

 

Einstein-kompetisie: Melani van der Merwe

Melani van der Merwe Einstein-kompetisie 2016-05-24

Melani is ‘n doktorsgraadstudent en navorser by die Universiteit Kaapstad. 

Einstein-kompetisie: Léandi Steenkamp

Léandi Steenkamp Einstein-kompetisie 2016-05-24

Léandi doen haar doktorsgraad in rekeningkunde en ouditkunde aan die Universiteit van die Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Rika van Zyl

Rika van Zyl Einstein-kompetisie 2016-05-24

Rika is 'n dosent, besig met haar doktorsgraad in regsgeleerdheid en geniet nie-empiriese navorsing wat kritiese denke verg.

Booktown Richmond: JM Coetzee & Athol Fugard Festival 2016 - programme

LitNet Feeste 2016-05-24

Attend this year's Booktown Richmond's JM Coetzee & Athol Fugard Literary Festival from 26 to 28 May. Daar is uiteenlopende sprekers in Afrikaans en Engels, soos Pumla Gqola, Deon Knobel, Anel Heydenrych, Francois Griebenow, Hendrik Mentz en David Butler. Films sal ook vertoon word. Hier is die program.

Einstein-kompetisie: Lee-Ann Steenkamp

Lee-Ann Steenkamp Einstein-kompetisie 2016-05-24

Lee-Ann is 'n navorsingsgenoot verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Besigheidskool. Haar navorsing fokus op “groen belasting”, maw die neksus van belastingreg en omgewingsreg. 

Einstein-kompetisie: Wanda Verster

Wanda Verster Einstein-kompetisie 2016-05-24

Wanda, 'n professionele argitek, is besig met 'n PhD-studie oor kunsruimtes. Sy is tans vir 'n semester aan die kunsgeskiedenisdepartement van Uppsala-universiteit verbonde. 

Einstein-kompetisie: Anneke Erasmus

Anneke Erasmus Einstein-kompetisie 2016-05-24

Anneke is besig met haar meestersgraad in laserfisika aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is baie geïnteresseerd in die manipulering van lig vir toepassings in vandag se moderne era.

Van Elsies na Muizenberg: My huisie by die see

Shirmoney Rhode Menings 2016-05-24

"En ek hoor hoe my destydse vriende my uitlag oor ek my hond op die see stap op ‘n sondig agtermiddag, soos ‘n wit mens. Hoe dikwels het ons dan nie juis gepraat oor witmensgoed nie. En om ‘n hond vir ‘n stappie op die see te vat was beslis op daardie lysie."

Einstein-kompetisie: Francois Pretorius

Francois Pretorius Einstein-kompetisie 2016-05-24

Francois is 'n visuele kunstenaar en bestuurder van die NWU se Kreatiwiteitsentrum.

Rouwbetuiging: Winnie Rust

Anne Vegter, Charles Ducal In memoriam 2016-05-24

"Met verbijstering hebben wij kennis genomen ..."

Onderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Carina Claassens, Naomi Meyer NeerlandiNet 2016-05-24

"Vir seker meer Nederlandse besoekers as by die vorige feeste."

Persverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-23

"Geen universiteit kan in reaksie op afdreiging en uit vrees vir geweld belangrike besluite neem oor byvoorbeeld die inhoud van sy taalbeleid nie, en sulke oorwegings behoort hoegenaamd nie die besluitnemingsproses te bepaal of beïnvloed nie."

Top