Pasgelaai
Onkundige agente
2016-05-04"Die pogings uit die hoogte ter verdediging van afwesige volmaakte wesens ..."
Waarskuwing vir Christen-gelowiges teen die hantering van slange en die drink van toksiese brousels
2016-05-04"Volgens statistiek van die Suid-Afrikaanse Jaarboek 2002 het 75,49% van die bevolking van 43 686 000 ‘beweer’ dat hulle Christene is ..."
Reaksie op Piet Croucamp se skrywe aan Breyten Breytenbach
2016-05-04"Ek het die kommentaar aanlyn betrag by die skrywe van Piet Croucamp aan Breyten Breytenbach ..."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2016
2016-05-04Oor: stellingname van PEN Afrikaans se bestuur oor die Universiteit Stellenbosch se konseptaalbeleid; Trippel-7 se suksesvolle storie-reis deur die Noord-Kaap; nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2016
Albumresensie: Introvertigo deur Dan Patlansky
2016-05-03"Die materiaal is oorspronlik, vars en opwindend. Die kitaarspel is van wêreldklasgehalte - een oomblik sag, melodieus en lig, dan bars alle hel skielik los en dreig dit om buite beheer te raak."
Skryfwerk: Walms en wyn
2016-05-03"Hierdie is ‘n slegte idee. Sê sy in Engels.
Ek weet. Sê ek in Afrikaans."
Boekresensie: Slaafs deur Bettina Wyngaard
2016-05-03"Die roman raak interessante onderwerpe aan en die narratief is so verslawend soos ’n dwelmmiddel."
Trippel-7 is inderdaad meer as gelukkige nommer
2016-05-03Sewe dae, sewe dorpe, sewe skrywers, 1 400 km, 174 deelnemers ... PEN Afrikaans se Trippel-7-projek was ’n voorspoedige, epiese storiereis.
Kunsverwydering by die UK: Marianne de Jong gee haar mening
2016-05-03"Dit tref my al lankal dat die korporatiewe universiteit en 'transformasie' sulke goeie bedmaats is. Trouens, hulle het saam-saam, soos ‘n akteursegpaar, op die Suid-Afrikaanse akademiese toneel verskyn."
Resensie: Hammie deur Ronelda S Kamfer
2016-05-03"Hierdie is ... geen soete Moedersdag-odes waarin die deugde van die ma liries besing word nie. Nee, dis liewer die ontbloting van die diep maar onvolmaakte liefde tussen gewonde mense."
Dirk Rigter se gryp na strooihalms op 29 April 2016
2016-05-03"Ou Dirk, ek het nog nooit ‘hoog opgegee’ op my eie logika soos jy beweer nie ..."
Aan Raed-na-Gael oor sy skrywe: Ek vind dit oulik
2016-05-03"Die bewys dat daar 'n God is of nie berus nie op hoeveel en wie Christene of ateïste word nie ..."
'n Gesprek oor huistale: Estelle Kruger gesels met Albert Weideman, Sanet Steyn en Colleen du Plessis
2016-05-03"[V]erbeeldingloosheid in taalonderrig en taaltoetsing is ons grootste vyand."
Willem Samuel: "Dis beter om aan die songs te dink as sketse"
2016-04-29"Langafstand was oorspronklik ’n verjaardaggeskenk vir my vrou: al die liedjies wat ek vir haar geskryf het oor ’n vyfjaartydperk, die meeste van hulle toe ons ver weg van mekaar was."
US-taalbeleid: Benjamin Kock reageer op Anton van Niekerk
2016-04-29"Die holistiese omgewing moet in gedagte gehou word om werklik ‘n strategiese, eties verantwoorde besluit te kan neem."
Op hierdie Dinsdag
2016-04-29"’n Week het een Dinsdag. ’n Jaar, ’n halwe honderd. ’n Rewolusie het baie Dinsdae."
