Pasgelaai
Binne die skool, buite die kurrikulum, vind jy jou doksa
2016-03-22Diegene wat gelukkig genoeg is om na die KKNK te gaan, moet beslis probeer bespreek vir twee toneelstukke. Die eerste is Die einde, en die tweede is Vyf: ’n dokumentêr. Lees hoekom.
Fleur du Cap-toekennings 2016
2016-03-22"Samsa-masjien was sonder twyfel een van vanjaar se gunstelinge, met ‘n hele aantal pryse wat aan die produksiespan toegeken is. Dead yellow sands, Die seemeeu en Orpheus in Africa was die ander produksies wat met meer as een toekenning huis toe gegaan het."
“Met bier en bloed en dans en trom”
2016-03-22"Ons geslag, ons wat laat gebore is, ons wat alle vertroue in kollektiewe aksies verloor het, ons moet eers terugkeer na die grot. Ons moet in die modder gaan krap saam met ons medegevangenes, vuurvliegies volg, die skaduspel beskou, en al dieper teen die rotswand vas staar."
LitNet Akademies-resensie-essay: Afrikaanse filosofie: Perspektiewe en dialoë deur Pieter Duvenage
2016-03-22"Intellektuele dekolonisering in Suid-Afrika behels dat die plaaslike denker erns met die plaaslike konteks maak en met behulp van idees wat, om welke rede ook al, plaaslik relevant is, daarna streef om ’n vrye en regverdige Suid-Afrika te bevorder – ongeag die plek van oorsprong van die idees wat plaaslik ingespan word."
Antwoord op Johan Claasen se kommentaar onderaan US Woordfees:God is ʼn metafoor
2016-03-22"Jy beweer dat evolusie niks anders is as net ʼn alternatiewe geloofsbeskouing nie ..."
Duimsuigsel
2016-03-22"Die standpunt dat die mens die kroon van die skepping is, klink vergesog ..."
Meertaligheid: Bruegel se twee apies
2016-03-18"Taal is nie die begin en die einde van ontwikkeling nie, maar ons kan ook nie daarsonder ontwikkel nie. Hoe duur is dit om nié in meertaligheid te belê nie?"
US Woordfees 2016-teaterresensie: Plant vir my 'n boom, André
2016-03-18"Steinmair het puik navorsing gedoen. Aan die een kant is daar die bekendheid van die briewe, aan die ander kant gee sy agtergrond wat nié in die briewe vervat word nie – soos die redes waarom die reis na Spanje en Parys so rampspoedig was."
Onderhoud: Om vir Pa te vertaal
2016-03-18Naòmi Morgan is op pad na KKNK 2016 omdat sy en een van haar MA-studente die Franse dramaturg Florian Zeller se Le Père vertaal het. Sy gesels met Naomi Meyer.
Unspoken/Stilswye, 'n solo-uitstalling deur Anton Brink
2016-03-18"Die oorgrote meerderheid van die skilderye het as titels die name van party van André se boeke: Die ambassadeur; Die eindelose weë; Ander lewens; Orgie; 'n Oomblik in die wind ..."
Onderhoud: Isaac Mutant neem Europa oor
2016-03-18"Ek is gatvol dat almal so sensitive is oor alles."
Seksuele geweld is nie 'n lagsaak nie
2016-03-17"Hoe kan ons verbaas wees dat jong mans nie vroue se liggame respekteer nie, wanneer volwasse mans oor verkragting lag?"
Praatjie: Seks is 'n gebed
2016-03-17Die geslagsdaad is die seksuele ekwivalent van gebed. - André Brink. Luister hierdie Saterdag na Ampie Coetzee oor dié onderwerp.
Groupings in nominal relative constructions in the Greek New Testament
2016-03-17"Only a few examples occur in the New Testament where a personal pronoun functions as head nominal of a relative construction."
US Woordfees 2016: Die gees van die fees
2016-03-17US Woordfees 2016 is verby, maar die Woordfees sal tog bly. 'n Paar kiekies vir die onthou.
Die geval van Romeine 13:1–7: Carien Smith gesels met Bernard Lategan
2016-03-17"Owerhede mag wel hul gesag van God ontvang, maar dan rus die verpligting op hulle om as dienaars van God op te tree en die goeie te dien. As hulle hierdie roeping versaak en hul mag misbruik, verval die verpligting om gehoorsaam te wees en word burgerlike ongehoorsaamheid ’n praktiese opsie."
