Pasgelaai

Einstein-kompetisie: Du Toit Orton

Du Toit Orton Einstein-kompetisie 2016-04-20

Du Toit Orton is 'n meestersgraadstudent in bedryfsielkunde en ondersoek die psigologiese kontrak, asook die komponente van roeping soos ervaar deur geestelike werkers.

Einstein-kompetisie: George van Zijl

George van Zijl Einstein-kompetisie 2016-04-20

George van Zijl het sy studies (uiteindelik) by Kovsies voltooi, en teken nou grondkaarte regoor Afrika, vir die bewaring van hierdie kosbare uitputbare hulpbron.

Foto's: WOORDtroFEES 2016

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-04-20

Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig.

koedoes

Toast Coetzer Poësie 2016-04-20

"soggens skuif die son ons voete warm
tot in die sy, waar ons strepe hang
ons is bokke, koedoes
in die heelal ..."

Bietjie bietjie maak baie

Roela Hattingh Fiksie 2016-04-20

"Soekie hoor die boeke val voor sy wakker word. Die deur van haar kamer stamp stamp stamp teen die boekrak."

Book review: Ontdekkingsreisiger of Soldaat? Die Verkenningstogte van Robert Jacob Gordon (1743–1795) in Suider-Afrika

Paul Murray Resensies 2016-04-20

"Luc Panhuysen has written a marvellous book on a period of Cape and South African history that truly enriches South African historiography. The painstaking task of rendering the original Dutch into Afrikaans, thus making it accessible to readers in this country, was undertaken by Wium Van Zyl."

The hadeda as liminal animal in Kaar by Marlene van Niekerk

Marius Crous Academic research 2016-04-20

"In this collection the interaction between humans and nature plays an important role, in that several poems deal with the intricate relationship between the poet as observer and a particular animal as the observed."

So onthou ek Hennie Aucamp

Jacques Smuts Menings 2016-04-20

Studenteherinneringe aan Hennie Aucamp: "In die kamer sien ek hom nog as die student wat sit en skrywe by sy lessenaar. Toe ek hom op ’n keer vra wat hy gaan doen as hy nou klaar is met sy formele studie, was sy antwoord: 'Ek wil skryf.'"

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief

Breyten Breytenbach Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-20

"... u ideologie van pragmatisme herinner my aan die fris kêrel wat sy ma en pa vermoor het en nou by die hof pleit om vonnisversagting uit hoofde van die feit dat hy ’n weeskind is …"

LitNet: Jou AKA

LitNet Nuusbrief 2016-04-20

LitNet: Jou Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam

Die hadeda as liminale dier in Kaar van Marlene van Niekerk

Marius Crous LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-04-19

"Hierdie ondersoek geskied vanuit die invalshoek van dierestudies, ’n onderafdeling van die ekokritiek, en dui aan in watter mate Van Niekerk in hierdie bundel die mens desentraliseer."

US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps wen 'n WOORDtroFEE

Izak de Vries PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-04-19

"Ek het nou besef dis nie ’n droom nie. Gisteraand het ek nog gedink dis ’n droom."

Anne Landsman to speak at Jewish Literary Festival

LitNet Books and writers 2016-04-19

There is an abiding legacy of Jews and words and the Jewish Literary Festival will explore the rich tradition of disputation, debate and dialogue with over 45 events that span Sunday May 22 in the many venues at the Gardens Community Centre in Cape Town.

Episode twee: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-04-19

"In my lewe was ek nog nooit só dankbaar vir ’n kar wat op die regte plek gaan breek het nie!"

Waa is JC dan nou?

Dirk Rigter SêNet-briewe 2016-04-19

My magtig het ons dan nie nou hulp nodig uit die spirituele intelligente wêreld nie?

Onvryheid van spraak

CM SêNet-briewe 2016-04-19

In die Groot Afrikaans behoort daar glo net gespreek en gepreek te word oor sake wat nooit kan bestaan nie.

Anthony Pym se lesing: The role of translation in language policy

Koos Holtzhausen Menings 2016-04-19

"Al is daar minder as 10 miljoen Katalaanse sprekers, bestaan daar ’n maatskaplike wil om die taal te bevorder."

Heita, Pappiepiet my bru'!

Breyten Breytenbach SêNet-briewe 2016-04-19

Breyten stuur 'n foto aan Piet Kopdoek.

Foto-onderhoud: Keina Swart oor Koms van die biblioteekbus

Keina Swart, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-04-19

"Naderhand kom jy agter die veiligste plek is in jou eie kop. Jy leer om te luister en te kyk wat die ander doen, want dit is veiliger as om iets te doen of te sê. Jy word die biblioteektannie op elke dorp se beste vriend en lees in boeke van plekke waar dit Kersfees sneeu of van diere soos koalabere en Bengaalse tiere en besluit jy wil ook eendag soontoe gaan."

US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie

Hermann Giliomee Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-19

"Watter student sal ’n eerlike antwoord gee as hy of sy weet die dosent se grootste begeerte is om parallelmediumklasse te vermy?"

Top