Pasgelaai

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Angus SêNet-briewe 2016-04-14

"God is nie nodig vir die verduideliking en navorsing van die evolusieteorie nie."

Marita van der Vyver oor André P Brink by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam

Marita van der Vyver NeerlandiNet 2016-04-14

"Omtrent 20 jaar later, in 1994, het ek een van my eerste romans geskryf oor 'n groep wit tieners wat in die jare 70 in 'n swoel, wit gekkeparadys in die Laeveld lewe. Ek het toe reeds, op 'n beskeie manier, probeer hulde bring aan André Brink en wat hy vir my en ander lesende Afrikaanse jongmense beteken het. Die boek was Die dinge van 'n kind, wat binnekort heruitgegee word ..."

De laatste reis van André P Brink: herdenking, Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Herman Meulemans NeerlandiNet 2016-04-14

"In Brinks boeken kwamen weliswaar geen buitenaardse wezens voor. Maar zoals De kleine prins had hij zijn verstand vaak op nul gezet om des te beter te kunnen luisteren naar het hart van de mensen. Vooral van onderdrukte mensen, van mensen die aan handen en voeten zijn gebonden en geen enkele keuze hebben."

Black Sugar: "As die liedjie nie die nodige attitude het nie, gooi ons dit weg"

Henry Cloete Musiek 2016-04-13

"Dit sal altyd ’n passieprojek bly, maar terselfdertyd streef ons daarna om ’n produk te lewer wat in terme van oorspronklikheid en professionaliteit van ’n internasionale standaard is."

Al Bairre: "We put a lot of time into getting the energy of our live show into a CD"

Henry Cloete Musiek 2016-04-13

"If we don’t feel like a song could potentially be a single then we put it in a special box that we then put in the bin."

André le Roux (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-04-13

"Hulle kan miskien nie ’n konfytpotjie oopdraai nie, maar in alle ander opsigte is vroue die sterker geslag. Hulle kan vrede maak en ’n stukkende wêreld heel." – André le Roux.  Lees André se skrywersprofiel op LitNet.

Video: Antjie Krog en Tom Lanoye by AKA 2016

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-13

Antjie Krog en die Vlaamse skrywer Tom Lanoye lees om die beurt voor uit Lanoye se toneelstuk Mamma Medea, wat Krog in Afrikaans vertaal het. 

Voortrekker

Wium van Zyl Fiksie 2016-04-13

"Die swaar vrou in die lang, lanferswart rok beweeg stadig, effens hinkend, maar tog met byna manlike energie op die skare af wat ‘n vuur met motorbande teen die generaal se voetstuk gemaak het."

Einstein-kompetisie: Leon Schreiber

Leon Schreiber Einstein-kompetisie 2016-04-13

Leon Schreiber voltooi sy doktorsgraad in Berlyn, Duitsland.

Einstein-kompetisie: Danielle Coelho

Danielle Coelho Einstein-kompetisie 2016-04-13

Wat is meestersgraadstudent Danielle Coelho van Noordwes-Universiteit se navorsingstema? 

Einstein-kompetisie: Brian van Vuuren

Brian van Vuuren Einstein-kompetisie 2016-04-13

Brian van Vuuren kom oorspronklik van Durban af en dus (soos jy kan glo) is Afrikaans nie sy moedertaal nie. Hy is al ses jaar op Stellenbosch en hou bitter baie van die dorp. Hy is 'n doktorsgraadstudent, maar werk ook as 'n dosent in die bedryfsdepartement by ingenieurswese. 

Einstein-kompetisie: Louis Taljard

Louis Taljard Einstein-kompetisie 2016-04-13

Louis Taljard is tans in diens van Hurter Spies Ing as professionele assistent en is deeltyds ingeskryf vir 'n LLM (Kontraktereg) aan die Universiteit van Pretoria.

Einstein-kompetisie: Nandi Lessing-Venter

Nandi Lessing-Venter Einstein-kompetisie 2016-04-13

Nandi Lessing-Venter is 'n dosent in die Kommunikasiedepartement van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat. Haar passie is kinderliteratuur en om absoluut verlore te raak daarin. 

Einstein-kompetisie: Braam Venter

Braam Venter Einstein-kompetisie 2016-04-13

Braam Venter studeer bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch. 

Twietie se meisie

oester SêNet-briewe 2016-04-13

Waarom ons almal hom Twietie noem sal jy hoor as hy jou dagsê.

Einstein-kompetisie: Barend Hendrik Steyn

Barend Hendrik Steyn Einstein-kompetisie 2016-04-13

Barend Hendrik Steyn is 'n meestersgraadstudent aan 'n Engelse universiteit met 'n obskure akademiese belangstelling in die skakeling tussen rekeningkunde en mynbou-ingenieurswese.

Jaco se ongeluk

Varkspek SêNet-briewe 2016-04-13 Jammer oor jou ongeluk en ernstige beserings, ook oor die dood van jou vriend. Ek hoop jy herstel vokome sonder nagevolge.   Toe ek so veertien jaar oud was, was ek saam met drie ander in'n motor wat gerol het. Niemand is ernstig beseer nie, net kneusplekke, maar ek het so groot geskrik dat ek […]

Mars en opposisie vir Angus

Panda SêNet-briewe 2016-04-13

"Mars verskyn tans na sononder in die ooste en is die res van die nag sigbaar. Dit sal voorts  elke aand ongeveer 4 minute vroeër sy verskyning in die ooste maak."

Regsalmanak: Produkaanspreeklikheid, toe en nou

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-04-13

"Gedurende die vroeë 1970’s het regter Gert Coetzee uitspraak gelewer in die eerste Suid-Afrikaanse saak waarin vergoeding van 'n handelaar geëis is vanweë 'n gebrek in 'n produk wat hy verkoop het."

Review: Affluenza by Niq Mhlongo

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-04-13

"If you want to take the pulse of present-day South Africa, you can turn to his [Mhlongo's] work for insight."

Top