Pasgelaai
Filmresensie: The Revenant
2016-02-24"As liefhebber van geskiedenis was dit vir my fassinerend om ’n indruk te kry van die Frontier-tydperk: die pelsjagters en “trappers”, hul interaksie met die Indiaanstamme, die forte en handelsposte."
Regsalmanak: Mondigverklaring
2016-02-24"Reeds in die Romeinse Reg was dit vir minderjariges moontlik om by die owerheid aansoek te doen om as meerderjariges verklaar te word."
Stem vir LAPA se Romanza-ridder
2016-02-24"LAPA Uitgewers soek na ’n hunk wat op die voorblad van een van ons nuwe Romanza-boeke kan kom. Hier is die ses finaliste. Wil jy stem?"
In memoriam: Anton Prinsloo
2016-02-24"Ek hoop nie ouderdom of Alzheimers ontneem my ooit die herinneringe aan Anton nie, want my lewe is breed verryk deur sy kollegialiteit en kennis, sy vriendskap – trouens, sy hele menswees."
ATKV bring hulde aan Anton Prinsloo
2016-02-24"Ons eer die nagedagtenis van iemand wie se lewenstaak dit was om nie net die hoëfunksies van Afrikaans in stand te hou en uit te bou nie, maar ook die vreugdes, humor en interessanthede van die taal vir elke liefhebber van die Afrikaanse taal laat leef het."
US Woordfees 2016: Boeke op die feesprogram
2016-02-24Wonder jy watter boekpraatjies om by die US Woordfees by te woon? LitNet het 'n keuse van boekartikels uit ons argief saamgestel sodat jy meer te wete kan kom oor die boeke wat bespreek word.
On reading Ezra Pound’s "Alba"
2016-02-24"I thought I had made a friend.
The muse stings while children sings."
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: nasionale skryfwedstryd 2016
2016-02-24Dis tyd vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse nasionale skryfwedstryd 2016 in vennootskap met die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN). Prysgeld: R18 000. Hier is die besonderhede.
US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop
2016-02-24Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was."
US Woordfees 2016: Händel se Duitse Arias
2016-02-24Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die US Musiekdepartement se Eenheid vir Vroeë Musiek, bied Händel se Duitse Arias aan – op Vrydag 4 Maart, om 18:00, in die Fismersaal, Stellenbosch.
Die gelykenis van die verlore vader
2016-02-24"'n Vader het twee kinders gehad, 'n dogter en seun, wat na 'n egskeiding sonder die vader grootgeword het ..."
Skelbek
2016-02-24"Die benaming mag in vandag se verbeterde, vermetele, en baie onkorrekte wêreld nie baie gepas klink nie maar ..."
Kombuistaal, kanseltaal en uiteindelik koeranttaal
2016-02-24"Sonder Afrikaans en veral sonder die korrekte gebruik van die taal sou Die Burger waarskynlik nie verlede jaar sy honderdste verjaardag kon vier nie ..."
Adriaan Brand by US Woordfees 2016: "Ek wil poog om deel van die ontluikende oplossing te wees"
2016-02-23"Die program vorm ’n betekenisvolle geheel soos ’n musiekterapiesessie: ons stel voor, dan nooi ons in, voor ons verdiep en konfronteer, waarna ons oplos (of resolve), feesvier, seënspreek en afsluit. "
Eleanor Baker (1944–2002)
2016-02-23“’n Goeie skrywer is een waarin jy jouself herken, wat jou eie waarneming bevestig en by jou die gevoel wek: só sou ek dit ook wou doen.” - Eleanor Baker. Lees haar skrywersprofiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns veroordeel geweld op kampusse
2016-02-23"Geen Suid-Afrikaner, van watter kultuur, religie of politieke oortuiging ook al, ook die mopoproeriges, het belang by die aftakeling van ons universiteite nie."
Adult students within higher education institutions: The portfolio development course as a preparatory mechanism for academic success
2016-02-23This article provides an older adult student perspective on the portfolio development component of the RPL process at one South African higher education institution.
Bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange
2016-02-23Laai Rensia Robinson se volledige bespreking van Breyten Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange wat sy verlede jaar by die Stellenbosch Poësiekring gelewer het, hier af.
Ongelykhede in taal en onderwys – perspektiewe op moedertaalonderrig in Suid-Afrika
2016-02-23"Eenvoudig gestel, ʼn gemiddelde swart student en ʼn gemiddelde Afrikanerstudent spring reeds in hulle eerste jaar aan universiteit nie gelyk weg nie. Dit illustreer my punt waarom die verwydering van Afrikaans uit die prentjie niks aan die situasie van die swart student verander nie. Hoe maak dit die vyfjaaragterstand van die swart student op?"
Wilken Calitz by US Woordfees 2016: "Jy moet seker maak hulle beleef iets wat hulle nog nooit vantevore beleef het nie"
2016-02-23"’n Kroeg, ’n saal vol akademici, taalstryders, brandweermanne en skoolkinders is almal kliënte as ek besluit het om voor hulle te staan en musiekmaak. "
