Pasgelaai

Spier Poetry Festival 2016: Poets’ Welcome Dinner

Naomi Bruwer Books and writers 2016-05-06

The dancing in other words / dansende digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach, Dominique Botha and composer Neo Muyanga. This year's participating poets were introduced at a special Poets’ Welcome Dinner at Spier on Sunday, 1 May.

Ellendig agteruitstrewend

CM SêNet-briewe 2016-05-06

"'n Menigte aardbewoners sal sterf  ..."

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2016-05-05

Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, wiskunde, natuur- en sosiale wetenskappe.

Die probleem met die verset teen die US se taalbeleid

Bettina Wyngaard Menings 2016-05-05

"Het julle die nuusberigte en TV-dekking oor die studente-optogte, kompleet met plakkate waar die behoud van Afrikaans by Maties bepleit word, gesien? Of die sit-ins op die Rooi Plein en in die rektor se kantoor, waar studente in hulle getalle opgeruk het?"

Wat een schrijverschap in stand houdt en versterkt

HC ten Berge NeerlandiNet 2016-05-05

Die bekroonde Nederlandse digter Hans C ten Berge deel sy wenke vir standhoudende skrywerskap.

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge

Naomi Bruwer, HC ten Berge Books and writers 2016-05-05

"The translator should be patient and persevering: endurance is the solution to difficult problems which may have left the translator in despair for quite some time." – Hans C ten Berge

Enkele perspektiewe op waardigheidsdoding (eutanasie)

Handré Brand Seminare en essays 2016-05-05

"Psigiese pyn en lyding as ‘n faktor in die toepassing van eutanasie tree tans meer dikwels op die voorgrond."

Einstein-kompetisie: Nicola van der Westhuizen

Nicola van der Westhuizen Einstein-kompetisie 2016-05-05

Nicola van der Westhuizen is 'n gekwalifiseerde bedryfsielkundige en tans 'n voltydse doktorsgraadstudent in bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Haar doktorale studie handel oor die voortslepende krisis waarin basiese onderwys in Suid-Afrika verkeer.

Einstein-kompetisie: Andrea Scholtz

Andrea Scholtz Einstein-kompetisie 2016-05-05

Andrea Scholtz is 'n lektor en voornemende doktorsgraadstudent aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Hy het 'n passie vir probleemoplossing en wiskundige modelbou. 

Einstein-kompetisie: Janina Theron

Janina Theron Einstein-kompetisie 2016-05-05

Janina Theron is tans 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Mense beskou haar in die algemeen as ‘n ekstrovert, maar sy weet nie altyd so mooi nie.

Einstein-kompetisie: Alwyn Roux

Alwyn Roux Einstein-kompetisie 2016-05-05

Alwyn Roux is 'n dosent in literatuurwetenskap en kreatiewe skryfkuns aan Unisa en het in 2015 sy doktorsgraad in Afrikaans en Nederlands oor landskap in die latere werk van Breyten Breytenbach en Lucebert voltooi.

Einstein-kompetisie: Victor Correia

Victor Correia Einstein-kompetisie 2016-05-05

Victor Correia is 'n dosent by Aros (Akademie vir Reformatoriese Opleiding en Studies). 

Einstein-kompetisie: Frederick J Botha

Frederick Botha Einstein-kompetisie 2016-05-05

Frederick J Botha is 'n vryskutskrywer en resensent van Kaapstad wat tans besig is met sy proefskrif in Afrikaans en Nederlands aan die NWU (Potchefstroomkampus).

Einstein-kompetisie: Werner Pretorius

Werner Pretorius Einstein-kompetisie 2016-05-05

Werner Pretorius is 'n prokureur en entrepreneur wat tans in Nederland studeer.

Einstein-kompetisie: Lia Bester

Lia Bester Einstein-kompetisie 2016-05-05

Lia Bester is 'n poësieliefhebbende meestersstudent wat die nostalgie van Stellenbosch se strate, rooiwyn en musiek tussen deur die uitdagings van chemiese ingenieurswese waardeer.

Einstein-kompetisie: Zibeth Hansen

Zibeth Hansen Einstein-kompetisie 2016-05-05

Zibeth Hansen is 'n kliniese sielkundige wat tans met onder andere geweldsmisdadigers in 'n korrektiewe sentrum werk.

Einstein-kompetisie: Carina Bruwer

Carina Bruwer Einstein-kompetisie 2016-05-05

Carina Bruwer hoop om in Desember 2017 haar PhD-graad te verwerf, waarna sy hoop om haar kennis te gebruik om die samelewing 'n veiliger en meer verdraagsame plek te maak.

Einstein-kompetisie: Juan Swanepoel

Juan Swanepoel Einstein-kompetisie 2016-05-05

Juan Swanepoel het van kleins af 'n passie vir die natuur en biologie gehad, en was een van die min jongmense wat presies geweet het wat hy na skool wou doen. Hy het besluit om nagraads op plantekologie te fokus.

Einstein-kompetisie: Anelda Marx

Anelda Marx Einstein-kompetisie 2016-05-05

Anelda Marx studeer Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Erika Fourie

Erika Fourie Einstein-kompetisie 2016-05-05

Erika Fourie het haar PhD in risiko-analise (met spesifieke fokus op kredietgraderingsmetodologieë) in 2015 voltooi.

Top