Einstein-kompetisie: Nicolette Hall

  • 0

NicoletteHall300Naam: Nicolette Hall

Departement: Voeding

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die verskil tussen ons graan- en grasgevoerde vleis vir 'n gesonde dieet? Graanvoer beteken minder vet, grasvoer meer goeie vette.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top