Nicolette Hall

Nicolette Hall het 'n BSc Honneurs in voeding en voedselwetenskappe, en het in 2015 haar PhD in menslike voeding aan die Universiteit van Pretoria oor die volhoubaarheid van Suid-Afrikaanse rooivleis uit 'n mensvoedingsoogpunt voltooi. Sy is tans ‘n nadoktorale genoot in die Instituut vir Voedsel, Voeding en Welstand by die Universiteit van Pretoria, waar sy as navorser, projekkoördineerder en spanlid verskeie buitebefondste navorsingsprojekte uitvoer. Die projekte hou almal verband met mensvoeding, voedselwetenskappe en verbruikerswetenskappe in die konteks van omgewingsvolhoubaarheid.

Einstein-kompetisie: Nicolette Hall

Nicolette Hall Einstein-kompetisie 2016-05-21

Nicolette het in 2015 haar PhD in menslike voeding aan die Universiteit van Pretoria oor die volhoubaarheid van Suid-Afrikaanse rooivleis uit 'n mensvoedingsoogpunt voltooi.

Top