Einstein-kompetisie: Marisca Esterhuysen

  • 0

Marisca Esterhuysen_300Naam: Marisca Esterhuysen

Departement: Chemie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die ontwikkeling en studie van nuwe kankerbeeldmiddels wat beter opneem in die liggaam, dus beskerm teen onnodige radioaktiwiteit.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit van die Vrystaat

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top