Pasgelaai

US Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Om skuld te erken is ’n belangrike deel van hierdie drama. By gebrek aan skulderkenning word mense in die rug gesteek."

US Woordfees 2016: Brugbouers na gister

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Vandag se leser kan eintlik nie hulself indink in die tydsgees van daardie tyd nie. Dit is waarom fiksie belangrik is. Fiksie help die leser om daardie tye te interpreteer."

US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes.

US Woordfees 2016: Die skrywer as morele agent - feit of fiksie?

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

Henk Breytenbach: "Die rede waarom mense misdaadfiksie koop, is omdat die leser en die skrywer saam moet soek na maniere om die skuldige aan die pen te laat ry."

US Woordfees 2016: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek deur Susina Jooste en Henk Stander

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Die laaste Vrydagoggend van die US Woordfees 2016 het afgeskop met ’n glasie vonkelwyn en vars oesters."

Groot akademiese gat

CM SêNet-briewe 2016-03-16

"Dit blyk dat daar geen inrigting bestaan  ..."

Wat is ’n huis sonder ’n Moeder

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-03-16

"In my Ouma se huis in Johannesburg was daar in die sitkamer ’n pienkerige porseleinbordjie teen die een muur met die woorde: “Wat is ’n huis sonder ’n moeder” ..."

US Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Ek het so gewens ons kon elke student op Stellenbosch blootstel aan Small se struggle-literatuur in Afrikaans. Hoe lekker sou dit nie wees as die #OpenStellenbosch-beweging kon boogie op die Afrikaanse strugglemusiek nie?"

US Woordfees 2016: My kind, my memoire

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Al drie skrywers sê dit was nodig om hul pyn met ander te deel, want daar is talle mense wat ook deur trauma geraak word ..."

Afrikaans se tong klap in Den Haag

Imke van Heerden Argief 2016-03-15

Dis die fyn besonderhede wat ’n kultuurfees besonders maak. Imke van Heerden het vir LitNet foto's geneem by 2013 se Festival voor het Afrikaans.

US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-15

"Hulle kook Kaaps: gesinskos, huiskos. Deur gereeld in te bel na Amore Bekker se program op RSG, het dié twee dames oral in Suid-Afrikaners se harte ingekruip."

US Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale

Jean Oosthuizen Jonathan Ball-portaal 2016-03-15

“'Ek is nie kwaad vir die Here nie,' sê Fourie, wat ʼn diep gelowige is. 'Maar somtyds as ek haar so mis, vra ek steeds: Here, kon U dan nie maar net ʼn ander plan gemaak het nie?'”

US Woordfees: God is 'n metafoor

Jean Oosthuizen Boeke en skrywers 2016-03-15

"Hy het finaal weggestap van die gedagte dat God ’n persoonlike wese is, het die filosoof Wille Esterhuyse tydens die bespreking van sy jongste boek, Geagte Jahwe, by die US Woordfees gesê."

Resensie: Voor-bode deur Cas Vos

Elbie Adendorff Resensies 2016-03-15

"Vos bly egter nie net in die verlede delf met die vertaling van die Griekse gedigte nie, maar bied ook ’n eietydse perspektief op Suid-Afrika en die wêreld."

US Woordfees 2016: Onthou is die pantser teen vergeet

Jean Oosthuizen, Gerrit Rautenbach Jonathan Ball-portaal 2016-03-15

Vyftien jaar na sy eerste boek, Moer toe die vreemde in, het die avontuurskrywer C Johannes Bakkes sy sewende reisverhaal, Openbaring, tydens die afgelope Woordfees aan feesgangers bekendgestel.

’n Ope brief aan Max Du Preez

Fanie Cronje SêNet-briewe 2016-03-15

"Ek was ’n senior navorser by ’n gerespekteerde staatsinstelling in die tagtigs en vroeë negentigs ..."

US Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-15

"’n Groot deel van die gesprek het daaroor gehandel dat hedendaagse krimis, ook boeke wat skynbaar op vroue gemik is, veel donkerder temas aanraak as tevore."

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Celesté Fritze, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-03-14

"Daardie oomblik wanneer sy die ding doen wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar, wanneer sy haarself word, wanneer sy kop verloor en die gevolge van mindere waarde ag."

US Woordfees 2016: die tong

Herman Lategan Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-14

"As daar 'n sterk simbool van die US Woordfees is wat vir my in 'n kunswerk vergestalt word, is dit dié van ʼn tong. En dis nie sommer 'n hierjy-tong nie, dis 'n jong man wat syne vir die wêreld in ʼn treffende werk deur Hannalie Taute uitsteek, getiteld 'Op die punt van sy tong'. Daar is dus goed wat sluimer, wat nie gesê word nie."

Student protests and books to protest by

Fiona Snyckers Universiteitseminaar | University Seminar 2016-03-14

"Student grievances have been the subject of some of the best post-apartheid novels. These are not books that appeared briefly in print, sold a few hundred copies and disappeared without trace. They have been prescribed for school and university, reprinted many times, and translated into different languages."

Top