Einstein-kompetisie: Wynand Goosen

  • 0

WJ-Goosen-2015_300Naam: Wynand Goosen

Departement: Molekulêre Biologie en Mensgenetika

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
TB vermoor sonder vooroordeel van mens tot grootwild, maar binnekort is dit iets van die verlede. Superheld gevind!

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top