daar's 'n gat in my maag
waar die engelse my geskiet het
die swawel borrel in my krop
en los sy winde
uit my vuurspuwende bek
nie die here
of mandela
of morgan freeman
kan my help nie
ek is aansteeklik
0daar's 'n gat in my maag
waar die engelse my geskiet het
die swawel borrel in my krop
en los sy winde
uit my vuurspuwende bek
nie die here
of mandela
of morgan freeman
kan my help nie
ek is aansteeklik
0