Einstein-kompetisie: Henry Janse van Rensburg

  • 0

Henry Janse van Rensburg300Naam: Henry Janse van Rensburg

Departement: Genetika (Instituut vir Plantbiotegnologie)

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Vang fungusinfeksies in wingerde met die broek op die knieë deur gebruik te maak van ʼn “klikbek”-biosensorplant.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top