Einstein-kompetisie: Melissa Meyer

  • 0

melissa_300Naam: Melissa Meyer

Departement: Kriminologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Mense het 'n probleem daarmee dat dit nie 'n probleem is dat so baie jongmense “sext” nie – en dis 'n probleem!

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Kaapstad

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top