Melissa Meyer

Ek is 'n voltydse PhD-student, deeltydse navorsingsassistent by die Centre of Criminology by die Universiteit Kaapstad, en te alle tye angsbevange oor die feit dat ek meer moet publiseer. My akademiese profiel is 'n mengelmoes van sielkunde, kriminologie, kommunikasiewetenskap en filosofie, alhoewel my belangstellings meestal in seksualiteit, tegnologie, generasie Y en internet-katvideo’s is.

Sexting: Wat jy moet weet

Melissa Meyer Seminare en essays 2016-09-14

"#MargaretVanWyk. Die hutsmerk het van nêrens af gekom."

Einstein-kompetisie: Melissa Meyer

Melissa Meyer Einstein-kompetisie 2016-05-17

Melissa se akademiese profiel is 'n mengelmoes van sielkunde, kriminologie, kommunikasiewetenskap en filosofie, alhoewel haar belangstellings meestal in seksualiteit, tegnologie, generasie Y en internet-katvideo’s is.

Top