Einstein-kompetisie: Nicolene van der Sandt

  • 0

Nicolene van der Sandt300Naam: Nicolene van der Sandt

Departement: Aptekerswese

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Mediese praktisyns se kennis, persepsie en voorskryfpraktyke ivm antibiotiese profilakse in pediatriese sjirurgie.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Sefako Makgatho Gesondheidswetenskappe-universiteit

 

• einsteinlogo200Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top