Pasgelaai

Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Bart Luirink - hommage aan André P Brink

Bart Luirink NeerlandiNet 2016-04-11

"Het is in het geval van Brink een miskenning van zijn Zuid-Afrikaanse oorsprong. Hij spreekt niet als witte Zuid-Afrikaan. Hij spreekt als Zuid-Afrikaan."

Wenners: UJ-pryse, 2016

LitNet Boeke en skrywers 2016-04-11

Dit is ’n groot voorreg en plesier vir die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg om hiermee die twee wenners van die 2016 UJ-pryse bekend te maak.

Oortuigend

CM SêNet-briewe 2016-04-08

"Met gelykenisse en metafore  ..."

LitNet: Jou Einstein

LitNet Nuusbrief 2016-04-07

LitNet: Jou Einstein

Ahooi, Noord-Kaap en pasop, Afrikaans – Trippel-7 is op pad

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-04-07

Het jy ’n eg Noord-Kaapse storie wat die wêreld moet hoor of ’n eie verhaal wat eenvoudig gedeel moet word? Woon ’n gratis werkswinkel by.

NB Akademie bied weer kursusse aan vir uitgewersbedryf

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-04-07

Die NB Akademie, ’n inisiatief van NB-Uitgewers, bied in April en Mei vanjaar weer kortkursusse oor verskillende aspekte van die uitgewersbedryf aan. Hier is nog inligting.

I am of this gender

Lazola Pambo New writing 2016-04-07

"I am of this gender
which has been shunned by society ..."

Theo die Griek

oester SêNet-briewe 2016-04-07

"Niemand het hom ooit so genoem nie ..."

Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016

LitNet Feeste 2016-04-06

“Die fees sal weereens ’n bevoorregte ruimte bied vir die vervlegting van stemme waar ons sal droom asof ons vir ewig gaan lewe.” ~ Breyten Breytenbach

Einstein-kompetisie: Simoné Hendriks

Simone Hendriks Einstein-kompetisie 2016-04-06

Lees Simoné Hendriks se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.

Teaterresensie: All’s well that ends well

Danie Botha Teater 2016-04-06

"Dis opwindende teater."

Film review: Allegiant

Réney Warrington Film 2016-04-06

"Allegiant is a tedious, more befuddling, and even more sexist version of Divergent and Insurgent."

Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?

Gustaf Pienaar Rubrieke 2016-04-06

"Die hof het eerstens beslis dat die verlening van amnestie aan McBride ingevolge die Versoeningswet slegs die regsgevolge van sy vorige skuldigbevinding aan moord ongedaan gemaak het. Tweedens het die hof beslis dat The Citizen se verweer van billike kommentaar suksesvol was, onder meer aangesien dit feitelik korrek en in openbare belang was."

LitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach

Andries Visagie Resensies 2016-04-06

"Met haar roman skryf sy dus voort binne die tradisie van die betrokke literatuur in Afrikaans, maar soos geen ander Afrikaanse skrywer tot dusver nie, slaag sy daarin om die dilemma van die metamodernisme vas te vat."

Einstein-kompetisie: Johannes Gideon

Johannes Gideon Einstein-kompetisie 2016-04-06

Lees Johannes Gideon se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2016-04-06

Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.

Einstein-kompetisie: Dewald Koen

Dewald Koen Einstein-kompetisie 2016-04-06

Lees Dewald Koen se inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Hierdie kompetisie daag jong navorsers by universiteite uit om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.

Hersenskim

CM SêNet-briewe 2016-04-06

"Die bedenksel wat oor eeue versin is ..."

Aan Louis Pretorius

Adriaan van Eeden SêNet-briewe 2016-04-06

"Ek wil Meneer net hartlik gelukwens met die uitstekende storie ..."

Mars se manewales en jakkalsdraaie die volgende paar maande

Panda SêNet-briewe 2016-04-06

"Nicolaus Copernicus (1473 — 1543) het bevind dat planete om die son wentel ..."

Top