Einstein-kompetisie: Pieter Muller

  • 0

Pieter Muller300Naam: Pieter Muller

Departement: Ingenieurswese

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Waarom is daar altyd genoeg tyd en geld om ’n projek oor te doen, maar nooit genoeg daarvan om dit die 1ste keer reg te doen nie?

Studievlak: Dosent

Universiteit: Universiteit Auckland – Skool vir Biologie en Wetenskap

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top