Pasgelaai

En nog ’n mite

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-18

"Max du Preez het op ’n kol in sy bearbei-die-mense-vir-die-NSA-radioprogram destyds gesê die een se terroris is die ander een se vryheidsvegter."

’n Verhaal op elke gesig

Hennie Fritz SêNet-briewe 2016-05-18

"Die gesiggies in hierdie deel van die dorp is darem maar iets om na te kyk ..."

Meningsvormers

Jan Rap SêNet-briewe 2016-05-18

"Die media is groot meningsvormers, trouens, hulle is dié meningsvormers ..."

June Major se eetstaking: het die Anglikaanse Kerk sy vroue gefaal?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2016-05-17

"Is dit ’n gelukkige einde? Nee, want ongeag wat die uitslag van die vergadering is, het die Anglikaanse Kerk gewys dat hy voete van klei het."

Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-17

"We welcome the decision of the Stellenbosch University Council at its meeting of 9 May 2016 to take the lead with the language policy that the university wishes to apply in future."

The learning practice formation of high school learners in a rural working class town

Aslam Fataar, Henry Fillies Academic research 2016-05-17

"It is the way they built their commitments to their learning, via developing strategic identities and practices, in terms of which they were able to position themselves as productive learners in their community context."

Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp

Aslam Fataar, Henry Fillies LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-05-17

"Hierdie leerders se leer is gevorm en geïnspireer deur en uit hul weiering om hul huidige omstandighede te aanvaar."

Einstein-kompetisie: Florence Coertzen

Florence Coertzen Einstein-kompetisie 2016-05-17

Florence studeer Afrikaans en Nederlands aan Noordwes-Universiteit.

Musiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël

Koos Kombuis Menings 2016-05-17

"Dit is dan eintlik my grootste vraag: Selfs met die nuwe reëling in plek, hoeveel moeite gaan die ouens wat die speellyste saamstel doen om uit hul pad te gaan om interessante plaaslike musiek op te spoor?"

Einstein-kompetisie: Melissa Meyer

Melissa Meyer Einstein-kompetisie 2016-05-17

Melissa se akademiese profiel is 'n mengelmoes van sielkunde, kriminologie, kommunikasiewetenskap en filosofie, alhoewel haar belangstellings meestal in seksualiteit, tegnologie, generasie Y en internet-katvideo’s is.

Totius (1877–1953)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-05-17

"Die taak van die digter is om die skugter inwendigheid van sy medeskepsel uit te bring in volle daglig." (Padlangs, Maart 1977)

Gedig: So lank

Roela Hattingh Poësie 2016-05-17

"Daar’s ’n nuwe strand daar anderkant
’n goeie uitkykplek
met oorgenoeg dryfhout en stroke hardloopsand
en vreemde skulpiesoekgoed."

Gedig: Die mens is aansteeklik

Francois Kriel Poësie 2016-05-17

"daar's 'n gat in my maag
waar die engelse my geskiet het ..."

Filmresensie: Irrational Man

Suzette Myburgh Film 2016-05-17

"Hierdie moordmisterie word hoog aanbeveel vir nie net Allen-bewonderaars nie."

UJ-pryse 2016: Ena Jansen se dankwoord by die ontvangs van die 2016 UJ-prys

Ena Jansen Boeke en skrywers 2016-05-17

"Dat ek vanaand hierdie prys ontvang, beskou ek as ’n eerbetoon aan die vroue oor wie die boek gaan."

Resensie: die bome reusagtig soos ons was deur Hilda Smits

Alwyn Roux Resensies 2016-05-17

"Smits se bundel is voorwaar ʼn merkwaardige debuut wat beslis weer gelees sal word."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy

Hennie van Coller Resensies 2016-05-17

"Kyk jy dieper as die skedel, vind jy die mens; ondersoek jy verskynsels soos vigs, regstellende aksie of geweldsmisdade, is daar altyd 'n ondergrond waarteen jy dit as 't ware moet 'lees' en begryp, en kyk jy dieper as die oppervlak van hierdie roman, vind jy weggesteekte lae betenisse."

Einstein-kompetisie: Henry Janse van Rensburg

Henry Janse van Rensburg Einstein-kompetisie 2016-05-16

Henry is 'n finalejaar-MSc-student aan die Universiteit Stellenbosch. Sy fokusarea is fungusinfeksie in wingerde.

UJ-pryse 2016: Commendatio oor Roela Hattingh se Kamee

Frederick Botha Boeke en skrywers 2016-05-16

"Roela Hattingh se Kamee is nie net ʼn belangrike toevoeging tot die Afrikaanse kortverhaalskat nie, maar as welkome stem in die woestyn, ʼn waardige ontvanger van die UJ-debuutprys."

UJ-pryse 2016: Commendatio oor Ena Jansen se Soos familie

Marius Crous Boeke en skrywers 2016-05-16

"Plaaslik het veral die toekenning van pryse in ons mineure Afrikaanse letterkunde ... voorspelbaar geword. Is dit omdat daar net ’n paar bekende gekanoniseerde digters of romanskrywers is van wie verwag word dat hulle werk van bekroningswaardige gehalte kan lewer?"

Top