Einstein-kompetisie: Paul Maritz

  • 0

Paul Maritz300Naam: Paul Maritz

Departement: Teologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Teologie. Die wetenskap wat handel oor wat jy sien en wat jy nie sien nie, en waar al daai goed vandaan kom en heen gaan.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top