
A failed compromise? The 1996 Constitution under the strain of the National Democratic Revolution
2024-03-26"In order to reach a fair and just conclusion, it must first be determined what political compromise is and whether the 1996 Constitution is in fact the product of political compromise."

’n Mislukte kompromie? Die 1996-Grondwet onder spanning van die Nasionale Demokratiese Rewolusie
2024-03-26"Hierdie artikel ondersoek die spanning tussen die waardes wat onderskeidelik die Grondwet en die Nasionale Demokratiese Rewolusie onderlê, om daardeur die volhoubaarheid of mislukking van die kompromie aan die hart van Suid-Afrika se politiek te toets."

Skynbare vriende
2023-07-20"Van verdrae tussen potte
van koper en klei
kan niks anders as skerwe
en duike oorbly."

’n Dilemma in die datiewe naamval
2023-03-16"Maar goeie genugtig, Afrikaanse kind
hoe wil jy jou taal laat sweef met die wind
as jy die kleine woordjie MET
sy regmatige plek op jou tong belet?"

Familiebesoek
2022-08-04"Aanvanklik was dit die plaashekkie
of ’n afgesproke voorafbepaalde plekkie
waar ons mekaar in trane van vreugde
om die hals kon val en kuiertjies inhaal."


Mag die wêreld ons vergeet
2022-07-11"Tog uit jongdigterspen gly geen greep of geluid
geen woede, geen angs, nie ’n tikkie verset"

Einstein-kompetisie: Paul Maritz
2016-06-06Paul is 'n meestersstudent aan die NWU (Potchefstroomkampus). Hy is passievol oor leierskap en gemeenskapsontwikkeling, en dien tans vir 'n tweede termyn op die Studenteraad van die NWU.