Einstein-kompetisie: Lynley Abdoll

  • 0

Lynley Abdoll300Naam: Lynley Abdoll

Departement: Bioinformatika

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die verstaan van regulatoriese komponente mbt die NAT1-geen en die effek op die metabolisme van TB-medisyne.

Studievlak: Meestersstudent

Universiteit: Universiteit van Wes-Kaapland

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top