Naam: Metha-Miré Viljoen
Departement: Afrikaans
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kosskrywery en Afrikaans-wees: Hoe lewer Marlene van Niekerk se kosskrywery kommentaar op temas rondom Afrikaans-wees? #EinstKomp
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Universiteit van Pretoria
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!

