Pasgelaai
Einstein-kompetisie: Werner Pretorius
2016-05-05Werner Pretorius is 'n prokureur en entrepreneur wat tans in Nederland studeer.
Einstein-kompetisie: Lia Bester
2016-05-05Lia Bester is 'n poësieliefhebbende meestersstudent wat die nostalgie van Stellenbosch se strate, rooiwyn en musiek tussen deur die uitdagings van chemiese ingenieurswese waardeer.
Einstein-kompetisie: Zibeth Hansen
2016-05-05Zibeth Hansen is 'n kliniese sielkundige wat tans met onder andere geweldsmisdadigers in 'n korrektiewe sentrum werk.
Einstein-kompetisie: Carina Bruwer
2016-05-05Carina Bruwer hoop om in Desember 2017 haar PhD-graad te verwerf, waarna sy hoop om haar kennis te gebruik om die samelewing 'n veiliger en meer verdraagsame plek te maak.
Einstein-kompetisie: Juan Swanepoel
2016-05-05Juan Swanepoel het van kleins af 'n passie vir die natuur en biologie gehad, en was een van die min jongmense wat presies geweet het wat hy na skool wou doen. Hy het besluit om nagraads op plantekologie te fokus.
Einstein-kompetisie: Anelda Marx
2016-05-05Anelda Marx studeer Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch.
Einstein-kompetisie: Erika Fourie
2016-05-05Erika Fourie het haar PhD in risiko-analise (met spesifieke fokus op kredietgraderingsmetodologieë) in 2015 voltooi.
Einstein-kompetisie: Anneen Church
2016-05-05Anneen Church is 'n meestersstudent aan die Universiteit van die Vrystaat.
African Library: The Train of Salt and Sugar by Licínio de Azevedo
2016-05-05"This fine and moving text by an author originally from elsewhere is a rich contribution to the African library ..."
Einstein-kompetisie: Chrismi-Rinda Loth
2016-05-05Chrismi-Rinda Loth studeer linguistiek en taalpraktyk aan die Universiteit van die Vrystaat.
Die nuwe Zuid-Afrikahuis - en met Esopus argief toe
2016-05-05"Intussen is Zuid-Afrikahuis ná die restourasie heropen en kon ek ’n bietjie gaan kuier met Die fabels van Esopus onder die arm."
Regsalmanak: Die rokende bus en die motorfietsryer met trane in sy oë
2016-05-05"Met die skielike versnelling het 'n digte swart rookwolk by die uitlaatpyp uitgeborrel – bo-oor mnr Murray, wat nie 'n beskermende bril gedra het nie."
Die bybel en evolusie
2016-05-05"Daar was vanaf die eerste Christelike eeu tot omtrent sowat 150 jaar gelede deur alle Christene geglo dat wat in Gen 1 en 2 gestaan het ..."
Uitnodiging: Ena Jansen, afscheidscollege
2016-05-04Op vrijdagmiddag 17 juni 2016 om 15.00 uur zal prof dr Ena Jansen, bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam, haar afscheidscollege houden in de Aula van de Universiteit: Van Thandi de nanny tot Thandi de madam.
Boekresensie: Openbaring deur Johan Bakkes
2016-05-04"Bakkes en sy stam is net gewone mense, nie professionele avonturiers nie. Gewone mense wat buitengewone avonture aanpak, hulleself borg en hulleself met hul beursies by die huis kry. Dít is dalk die rede hoekom dié leser só ʼn diep beskrywing van die reisiger se psige raaklees. Bakkes het die keuse gemaak om nie lou te wees nie. Hy reis hard. En somtyds reis hy alleen."
Boekresensie: Gelukkige slawe deur Tom Lanoye
2016-05-04"Ek het my ... met lees en herlees met genot oorgegee aan die avonture van twee Belge met dieselfde naam en soortgelyke probleme, wat deur ’n geniepsige satirikus in die arena ingestoot word ..."
AKA 2016: Die ekologie van Afrikaans in ’n verander(en)de landskap
2016-05-04"Dit is 'n skrynende ironie dat die bestaansruimte vir die enigste Afrikataal wat in die 20ste eeu volle universiteitstatus bereik het en as 'n waardige wetenskapstaal in die akademie gebruik (kan) word, beduidend inkrimp."
Oor Dirk se kommentaar oor my brief aan Piet Croukamp
2016-05-04"Ek sou nou ’n manteldraaier wees want ek ondersteun vir Breyten Breytenbach ten opsigte van die taalgemors op Stellenbosch ..."
Onkundige agente
2016-05-04"Die pogings uit die hoogte ter verdediging van afwesige volmaakte wesens ..."
