Einstein-kompetisie: Werner Brand

  • 0

Naam: Werner Brand

Departement: Diereteling en Genetika

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die skep van wiskundige kurwes om totale melk en vaste stowwe oor 'n suiwelkoei se laktasie vooruit te bereken, kort na kalwing.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top