Naam: Monique Waso
Departement: Mikrobiologie
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Alternatiewe fekale indikators in geoeste reënwater – is dit vir die voëls? 'n Soektog na beter waterkwaliteittoetse.
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!

