Naam: Lizanne de Villiers
Departement: Onderwys
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters):
Vermenging van leerders se tradisionele kennis met biologiese inhoude – hoe probleemoplossing gebruik kan word vir effektiewe leer
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!

