Einstein-kompetisie: Nico Smit

  • 0

NicoSmit300Naam: Nico Smit

Departement: Teologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters):
Poësie binne die erediens in kerke in Suid-Afrika. Hoe poësie sinvol tot die erediens is, sonder dat dit as elitisties beskou word

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top