Naam: Nicolette Wright
Departement: Mikrobiologie
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Ontwikkeling van voorbehoedmiddels om voorkoms van hondsdolheid te beperk deur populasiegroei van ongeënte honde te beheer.
Studievlak van opsomming: Doktorsgraad
Universiteit: Universiteit van Pretoria
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!

