Nicolette Wright

Ek is tans deeltyds besig met 'n doktorsgraad wat fokus op verskeie aspekte van voorkoming van hondsdolheid in honde. Ek werk voltyds as tegniese assistent by die Universiteit van Pretoria, waar ek die praktiese komponent van voorgraadse vakke aanbied.

Einstein-kompetisie: Nicolette Wright

Nicolette Wright Einstein-kompetisie 2016-06-27

Nicolette is deeltyds besig met 'n doktorsgraad wat fokus op verskeie aspekte van voorkoming van hondsdolheid in honde.

Top