Adam Small: Michael le Cordeur deel spesiale foto's

  • 0

Adam Small is oorlede. Onlangs skryf Michael le Cordeur

Hy was inderdaad een van die drie grotes. Hy was my mentor. Suid-Afrika en Afrikaans het een van sy grootste seuns verloor. Adam Small is dood. Lank lewe Adam. Lank lewe Afrikaans.

Hier onder deel Le Cordeur vier spesiale foto's van Adam Small wat in sy besit is.

adammichaelfoto1

Hier is Michael le Codeur, Prof Adam, Rosalie Small, en Sonia le Cordeur tydens die ontvangs van Adam Small se eredoktorsgraad by die US in Desember 2014.

adammichaelfoto2

Sylvia le Cordeur (Michael le Cordeur se ma, ‘n vriendin uit Adam se jeug), Michael le Cordeur, Adam Small en Sonia le Cordeur was by Adam Small se terugkeer ná sy Stilte van 30 jaar op 12 September 2013 te Wellington.

adammichaelfoto3

Adam Small verskyn hier saam met die ATR-direksie in 2013 tydens die Kokertoekenning aan hom.

adammichaelfoto4

Op hierdie foto is Cerneels Lourens tydens die 2013-Kokertoekennings by Adam Small en Michael le Cordeur, op daardie stadium voorsitter van die ATR. By hierdie geleentheid is 'n Kokertoekenning aan Cerneels Lourens en aan Adam Small oorhandig.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top